Dr Marié Swart

Dr Marié Swart Dr Marié Swart, Dr Jonelle Malherbe en Dr Surien Cloete. Ons loop die ekstra myl ter wille van jou.

Bok-Vrydag! Dr Marié en Dr Surien wys waar hul lojaliteit lê. Ons mis net vir Dr Jonelle!
13/10/2023

Bok-Vrydag! Dr Marié en Dr Surien wys waar hul lojaliteit lê. Ons mis net vir Dr Jonelle!

Lêer kabinet te koop. R3000 onderhandelbaar.
25/09/2023

Lêer kabinet te koop. R3000 onderhandelbaar.

Welkom aan al die nuwe eerstejaarstudente!Die praktyk is geleë in Esselenstraat op die bult. Kantoorure is Maandae-Donde...
05/02/2023

Welkom aan al die nuwe eerstejaarstudente!

Die praktyk is geleë in Esselenstraat op die bult. Kantoorure is Maandae-Donderdae 08:00-16:00 en Vrydae 08:00-13:00.
Skakel 018 297 7788 / Whatsapp 082 090 8840 vir navrae en afsprake.

Ons sien uit om jou en jou gesin te verwelkom by ons spreekkamer in 2023. Vir navrae en afsprake kontak ons gerus by 018...
02/02/2023

Ons sien uit om jou en jou gesin te verwelkom by ons spreekkamer in 2023. Vir navrae en afsprake kontak ons gerus by 018 297 7788.

17/12/2021
Want pasiënte vra wat my opinie oor covid-inentings is. Hier is my opine.
19/08/2021

Want pasiënte vra wat my opinie oor covid-inentings is. Hier is my opine.

Vrydag het ons afskeid geneem van Ruandie. Sy het in 2018, kort nadat ons die eerste keer die praktyk se deure oop gemaa...
02/08/2021

Vrydag het ons afskeid geneem van Ruandie. Sy het in 2018, kort nadat ons die eerste keer die praktyk se deure oop gemaak het, by my ingestap en ek het dadelik geweet sy is die regte persoon om met haar virendelikheid en passie vir mense die leisels by ontvangs te neem.

Ruandie, ek praat namens my en al ons kliënte/pasiënte. Ons gaan jou mis! Sterkte vir die pad vorentoe. Mag jy net seën en voorspoed ervaar.

Die spreekkamer sluit Vrydag 23 April om 13h00.  Ons sien jul weer Maandag 3 Mei 2021!  Vir die wat wegbreek, geniet dit...
20/04/2021

Die spreekkamer sluit Vrydag 23 April om 13h00. Ons sien jul weer Maandag 3 Mei 2021!

Vir die wat wegbreek, geniet dit en veilig reis!

Address

5 Esselenstraat
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27182977788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Marié Swart posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Marié Swart:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category