10/10/2018
Mondhigiënis beskikbaar by ons praktyk op Woensdae middae van 12:00-17:00.
Mondhigiëne afsprake moet elke 6maande nagekom word om jou tande en tandvleis gedond te hou!
Bel gerus om n afspraak te maak 0182947909