20/12/2025
Baie dankie aan elke kliënt vir julle ongelooflike ondersteuning deur die jaar. Ons is opreg dankbaar vir die vertroue, lojaliteit en spesiale verhoudings wat ons saam gebou het. Julle beteken vir ons baie en ons sien uit daarna om julle weer in die nuwe jaar te verwelkom. Groete Estelle, Annamarie, Xandri, Yolanda