Kleuterskool DeLand

Kleuterskool DeLand Waar ons speel-speel grootword. Gerus op Christelike waardes. Waar kleuters hul uniekheid kan uitleef

Gelukkige Vryheidsdag 🇿🇦 - Kleuterskool DeLand
27/04/2026

Gelukkige Vryheidsdag 🇿🇦 - Kleuterskool DeLand

24/04/2026

🌷 Weet jy nog nie wat om vir Ouma of Mamma te kry vir Moedersdag nie?�Hier is dit nou… die lank verwagte resepteboek van Kleuterskool DeLand! 📖💕�Vol liefde, herinneringe en heerlike resepte – die perfekte geskenk uit die hart. 💐

Meer inligting binnekort beskikbaar op die toep 👩🏼‍💻

🌍📚 Wêreld Boekedag is met groot vreugde gevier by Kleuterskool DeLand!�📖✨ Stories het lewendig geword en ons kleintjies ...
23/04/2026

🌍📚 Wêreld Boekedag is met groot vreugde gevier by Kleuterskool DeLand!�📖✨ Stories het lewendig geword en ons kleintjies se liefde vir lees het net nog meer gegroei.
💛📚 ’n Opregte dankie aan elkeen wat ’n boekie geskenk het vir ons Bennie Bookwurm Leeshoekie – julle maak ’n verskil en help om drome bladsy vir bladsy te bou!

Baie geluk Queen. Mag die jaar wat voorlê net alles wat goed is inhou.
11/04/2026

Baie geluk Queen. Mag die jaar wat voorlê net alles wat goed is inhou.

Baie geluk Rene. Mag die jaar wat voorlê net seën en voorspoed inhou🌻🥳
10/04/2026

Baie geluk Rene. Mag die jaar wat voorlê net seën en voorspoed inhou🌻🥳

Mag die vreugde en vrede van Paasfees jou hart vul en jou herinner aan die krag van hoop, liefde en nuwe beginne. ✝️🌸Mag...
02/04/2026

Mag die vreugde en vrede van Paasfees jou hart vul en jou herinner aan die krag van hoop, liefde en nuwe beginne. ✝️🌸

Mag hierdie spesiale tyd jou en jou geliefdes seën met geluk, rus en oorvloedige genade.

Geseënde Paasfees aan almal! 🐣💛

Baie geluk Mirriam. Mag dit n mooi jaar wees
02/04/2026

Baie geluk Mirriam. Mag dit n mooi jaar wees

Baie geluk Rebekka. Mag dit n mooi jaar wees
30/03/2026

Baie geluk Rebekka. Mag dit n mooi jaar wees

Baie geluk Suzie. Mag dit n mooi jaar wees wat voorlê
16/03/2026

Baie geluk Suzie. Mag dit n mooi jaar wees wat voorlê

Baie geluk Sarah. Mag dit n mooi jaar wees
15/03/2026

Baie geluk Sarah. Mag dit n mooi jaar wees

Baie geluk Josi. Mag dit n jaar wees wat net seën inhou.
13/03/2026

Baie geluk Josi. Mag dit n jaar wees wat net seën inhou.

Baie geluk Roelanie. Mag hierdie nuwe lewens jaar net alles wat mooi is inhou.
07/03/2026

Baie geluk Roelanie. Mag hierdie nuwe lewens jaar net alles wat mooi is inhou.

Address

Cnr. Of Thabo Mbeki And Leivoor Avenue
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27722746330

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterskool DeLand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share