ERA - Euan Rekeninge Administrasie

ERA - Euan Rekeninge Administrasie Ons bied eenstop, omvattende administrasie dienste vir u klein en medium grootte mediese praktyk. ERA is deel van die Euan dienste-groep.

ERA is tegnologie-gefokus, ten einde nodige steundienste aan kliënte koste-effektief te bied, met administratiewe kontinuïteit vir ons kliënte-praktyke. Ons bied eenstop, omvattende administrasie dienste vir u klein en medium grootte mediese praktyk:
Mediese rekeninge – pasgemaakte diensomvang, ook vir klein / deeltydse praktyke
Mediese fonds magtigings-aansoeke vir behandeling
Registrasie van nuwe praktyke – hulp met PCNS en fonds-registrasies
Professionele boekhou- en belastingdienste
Uitgebreide besigheidsteun –
voldoening aan wetgewing van toepassing op praktyke en ondernemings
praktyk beleid en tariewe (rekeninge; debiteure; rekordhouding)

ERA is tegnologie-gefokus, soos die geassosiëerde ondernemings, ten einde nodige steundienste aan kliënte koste-effektief te bied, met administratiewe kontinuïteit vir ons kliënte-praktyke. ERA se span behartig u praktyk professioneel en u pasiënte met die nodige begrip vir spesifieke omstandighede.

03/10/2025

Breast Cancer Awarenss month.
Pinktober
Lets’s stand together
Ladies have those bo***es checked!




08/08/2025

We are very happy to announce that Mediclinic Kloof and PinkDrive - non-profit company have joined force to put together an awesome fun run / walk at Wolwespruit Mountain Bike and Trail Park. Come and support Breast Cancer Awareness and get some free breast screening and good exercise.

Address

Eeufees Street 457
Pretoria North
0182

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00
Saturday 08:00 - 12:30

Telephone

+27632991443

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ERA - Euan Rekeninge Administrasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to ERA - Euan Rekeninge Administrasie:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram