Kruger Occupational Therapy

Kruger Occupational Therapy Our practice owner has a diploma in hand therapy,experience in pediatrics,physical/neuro rehab & spe Second Practice at Zarivonco Plot 91 Hartebeespoort

14/10/2021
Inkleur is n lang proses vir kleuters en gebeur vir party nie so outomaties nie. Dit kan harde werk beteken!Tipiese prob...
04/10/2021

Inkleur is n lang proses vir kleuters en gebeur vir party nie so outomaties nie. Dit kan harde werk beteken!

Tipiese probleme:
- Verkeerde greep
- Inkleur met groter gewrigte in plaas van pols en vingers
- Handjie raak moeg
- Ruil handjies
- Kleur woes in en sukkel om buitelyne te sien.

Hierdie is n klasmaat van my! Baie trots op haar!
30/08/2021

Hierdie is n klasmaat van my! Baie trots op haar!

Paralympic swimmer Kat Swanepoel has faced many challenges, yet she keeps rising above the hardship.

07/07/2021

Oulike idees om te werk aan konsepformasie, en fynmotoriese vaardighede.

Kom leer en luister hoe ons as juffrouens en ouers ons kinders wat sukkel met konsentrasie doeltreffend kan help in die ...
29/03/2021

Kom leer en luister hoe ons as juffrouens en ouers ons kinders wat sukkel met konsentrasie doeltreffend kan help in die klaskamer en tuis.
Saterdag: 17 April by SA Toy Trade van 09:00-12:00
Koop kaartjies aanlyn:
https://www.quicket.co.za/events/135326-aandag-en-konsentrasie/
Sien julle daar!

Waarom kan my kind so lank op ‘n speletjie op sy foon of tablet konsentreer, maar nie vir 5 minute stilsit om sy kos te eet of in die klas ‘n opdrag te hoor of uit te voer nie?

Address

73 Cuckoo Avenue Ninapark
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 00:00

Telephone

+27813650342

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruger Occupational Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kruger Occupational Therapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram