12/03/2026
Beplan jy vir die volgende fase van jou besigheid?
Ons Blitskursus: Opvolgbeplanning help jou om antwoorde te kry op belangrike vrae soos:
➡️ Wat word ingesluit by ’n opvolgingsplan?
➡️ Kan ek dit bekostig om af te tree?
➡️ Wat is die waarde van my besigheid?
📅 18 Maart 2026
⏰ 08h00–12h30
📍 Centurion
💸 R750 pp (10% afslag wanneer jy 2 of meer kaartjies koop)
Bespreek jou plek:
🔗 www.quicket.co.za/events/358863-blitskursus-opvolgbeplanning/