Huis Herfsblaar Aftree-Oord

Huis Herfsblaar Aftree-Oord Meenthuise, Woonstelle, Sorgeenheid,
Demensie en Alzheimer's Afdeling, Leefstylsentrum & Herfsmed Kliniek

Pos beskikbaar vir 'n Geregistreerde Verpleegkundige (Registered Nurse)Stuur 'n volledige cv na hr2@huisherfsblaar.co.za...
03/03/2026

Pos beskikbaar vir 'n Geregistreerde Verpleegkundige (Registered Nurse)

Stuur 'n volledige cv na hr2@huisherfsblaar.co.za voor 06 Maart 2026

28/02/2026
Die inwoners in die sorgeenheid is heerlik bederf.Baie dankie Helpende Hand Opleidingsinstituut.
27/02/2026

Die inwoners in die sorgeenheid is heerlik bederf.
Baie dankie Helpende Hand Opleidingsinstituut.

Pos beskikbaar vir 'n Geregistreerde Verpleegkundige (Registered Nurse)Stuur 'n volledige cv na hr2@huisherfsblaar.co.za...
24/02/2026

Pos beskikbaar vir 'n Geregistreerde Verpleegkundige (Registered Nurse)

Stuur 'n volledige cv na hr2@huisherfsblaar.co.za voor 06 Maart 2026

15/02/2026
Die tema vir Wêreld Kankerdag 2026 is "Verenig deur uniekheid".Elke kankerervaring is diep persoonlik vir die persone wa...
04/02/2026

Die tema vir Wêreld Kankerdag 2026 is "Verenig deur uniekheid".

Elke kankerervaring is diep persoonlik vir die persone wat die aanraak, van die pasiënt, die familie en vriende tot selfs die versorger.

Wanneer Palliatiewe sorg persoongesentreerd is, word die persoon se individuele behoeftes aangespreek en verseker dit dat die persoon sy waardigheid kan behou terwyl dit aan die familie gemoedsrus gee.

"Ons verskaf die sorg sodat die familie net liefde kan gee."

Maak vandag 'n afspraak en kom vind uit oor die gemoedsrus wat Huis Herfsblaar jou kan bied.Die span staan reg om die ve...
22/01/2026

Maak vandag 'n afspraak en kom vind uit oor die gemoedsrus wat Huis Herfsblaar jou kan bied.
Die span staan reg om die verskillende verblyf opsies te bespreek.

11/01/2026
Kry kragonderbrekings jou onder?Nie die Herfsblare nie!  Nee wat, hul trek laer in die sitkamer en stoep waar daar gesel...
07/01/2026

Kry kragonderbrekings jou onder?

Nie die Herfsblare nie! Nee wat, hul trek laer in die sitkamer en stoep waar daar gesels, gespeel en gekuier word oor 'n koppie tee.

Kersversierings in ons Sorgeenheid en Herfsmed Kliniek. Dankie aan elke personeellid wat gehelp het om ons huis te versi...
25/12/2025

Kersversierings in ons Sorgeenheid en Herfsmed Kliniek. Dankie aan elke personeellid wat gehelp het om ons huis te versier.

Decorations in our Frail Care and Herfsmed Clinic. Thanks to all the staff members who assisted to decorate our home

Address

Webb Road Queenswood
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27123334481

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Herfsblaar Aftree-Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Herfsblaar Aftree-Oord:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram