Residentia

Residentia Since 1957, Residentia has cared for seniors across 13 lifestyle centres in SA.

From active living to 24-hour frail care, we offer dignity, compassion, and a true sense of home .

๐ŸŽ‰๐ŸŒธ Hartlike gelukwense aan Tannie Anna Fouchรฉ met haar 103de verjaarsdag! ๐ŸŒธ๐ŸŽ‰Wat โ€™n buitengewone voorreg was dit om saam ...
28/04/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŒธ Hartlike gelukwense aan Tannie Anna Fouchรฉ met haar 103de verjaarsdag! ๐ŸŒธ๐ŸŽ‰

Wat โ€™n buitengewone voorreg was dit om saam met Tannie Anna haar 103de mylpaal te kon vier, โ€™n besondere lewensreis gevul met wysheid, liefde en soveel kosbare herinneringe.

Tannie Anna is โ€™n inspirasie vir almal by Residentia Waterberg, en ons is dankbaar vir die warmte en vreugde wat sy bring. Mag die mooi herinneringe van haar verjaarsdag nog lank in almal se harte voortleef.

Baie geluk met hierdie ongelooflike mylpaal, Tannie Anna. 103 jaar is โ€™n seldsame en wonderlike seรซn. Ons eer en vier u met groot bewondering. ๐Ÿ’๐Ÿ’›

Position Available: SOCIAL WORKER Residentia MoriaResidentia is a Christian service organisation with lifestyle centres ...
28/04/2026

Position Available: SOCIAL WORKER
Residentia Moria

Residentia is a Christian service organisation with lifestyle centres nationwide, dedicated to the care and wellbeing of older persons. We invite experienced, compassionate, and motivated individuals to apply for the position of:

For more information please visit our website:
https://residentia.co.za/jobs/social-worker-2/

Please submit your CV to Mrs. Erika Joubert via email to moria@residentia.co.za by no later than 15 May 2026.

If you have not received feedback within thirty (30) days after the closing date, please consider your application unsuccessful.

Residentia reserves the right not to make an appointment in the position as advertised.

Beskikbare senior behuising by Residentia Bethlehem ๐Ÿ’™Op soek na โ€™n veilige, sorgsame en rustige plek waar jou geliefde m...
27/04/2026

Beskikbare senior behuising by Residentia Bethlehem ๐Ÿ’™

Op soek na โ€™n veilige, sorgsame en rustige plek waar jou geliefde met waardigheid versorg kan word?

Residentia Bethlehem bied semi-sorg en volsorg verblyf met:
๐ŸŒฟ 24/7 versorging
๐ŸŒฟ Individuele sorgplanne
๐ŸŒฟ Demensiesorg
๐ŸŒฟ Gemoedsrus vir families

Kameropsies sluit in enkelkamers, dubbelkamers en kamers in die saal.

Kom kyk self en ontdek โ€™n plek waar sorg, veiligheid en tuisgevoel saamkom.

๐Ÿ“ž 082 560 1958 | 058 303 8430
๐Ÿ“ง bethlehem@residentia.co.za

21/04/2026

๐ŸŽ‰โœจ Gelukkige verjaarsdag, Marthie! โœจ๐ŸŽ‰

Vandag vier ons nie net โ€™n spesiale dag nie, maar nรณg โ€™n wonderlike jaar van jou lewe! ๐Ÿฅณ๐Ÿ’› Baie geluk met jou verjaarsdag, ons ongelooflike bestuurderes van in Bethal!

Dankie vir jou liefde vir ons inwoners en almal naby jou. Jou vermoรซ om altyd iets te vind om oor te lag en daardie vreugde met ander te deel, maak jou werklik uniek! ๐Ÿ˜„๐ŸŽˆ

Mag jy vandag oorlaai word met liefde, lag en bederf! Jou -familie is oneindig dankbaar dat die Here jou vir ons en jou geliefdes vir nog โ€™n jaar gespaar het. ๐Ÿ™

Geniet elke oomblik van jou spesiale dag, Marthie! ๐Ÿฅ‚๐ŸŽ‚๐ŸŽ

๐ŸŽ‰๐ŸŒญ๐Ÿฐ Kom geniet โ€™n heerlike oggend vol pret by die Residentia Boland - KermisMerk solank jou kalender vir Saterdag 9 Mei ...
17/04/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŒญ๐Ÿฐ Kom geniet โ€™n heerlike oggend vol pret by die Residentia Boland - Kermis

Merk solank jou kalender vir Saterdag 9 Mei 2026 van 09:00 tot 12:00 en kom kuier saam by 3 Alpenstraat, Bellville.

Daar wag lekker musiek ๐ŸŽถ, hope vermaak ๐ŸŽˆ, ietsie lekker om te eet ๐Ÿ”๐Ÿญ, wit olifante ๐Ÿ›๏ธ, baie stalletjies en winskopies wat jy nie wil misloop nie.

Uitstallers is ook baie welkom teen slegs R150 ๐Ÿท๏ธ

Vir meer inligting, skakel gerus 072 592 9967 โ˜Ž๏ธ

10/04/2026

๐๐ž๐ฌ๐ค๐ข๐ค๐›๐š๐ซ๐ž ๐’๐จ๐ซ๐ ๐ž๐ž๐ง๐ก๐ž๐ข๐ ๐๐ž๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ๐ข๐ง๐ 

Residentia Bethlehem - Senior Leefstyl Sentrum.

Hier vind jy meer as net verblyf, jy vind โ€™n veilige, rustige en sorgsame omgewing waar gemak, ondersteuning en lewenskwaliteit hand aan hand gaan. Ons sorgeenheid is ideaal vir persone wat ekstra versorging en gemoedsrus benodig, met โ€™n span wat met deernis en respek omgee.

Gee vir jouself of โ€™n geliefde die sekerheid van โ€™n plek waar sorg regtig tuis voel.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting of om beskikbaarheid te bespreek.

082 560 1958 | 058 303 8430
bethlehem@residentia.co.za
8 Paul van Gent Straat, Bethlehem.

Waar jy ook al in jou lewensreis staan, by Residentia is daar plek vir omgee, gemeenskap en โ€™n tuiste waar jy welkom voe...
09/04/2026

Waar jy ook al in jou lewensreis staan, by Residentia is daar plek vir omgee, gemeenskap en โ€™n tuiste waar jy welkom voel.

Met byna sewe dekades se ervaring in senior versorging, stap ons al sedert 1957 โ€™n pad saam met seniors en hul families, met hart, begrip en opregte aandag.

Kontak ons vandag en kom ontdek waar jy regtig tuis kan voel.
060 930 8061

08/04/2026

Word elke oggend wakker in โ€™n elegante, rustige omgewing waar gemak, veiligheid en โ€™n warm gemeenskap saamkom. By Residentia Senior Leefstyl Sentrum te Bethlehem wag daar nou eksklusiewe 1-slaapkamer verblyf op jou teen slegs R9 000.00 per maand tot einde April.

Dit is meer as net verblyf, dit is โ€™n leefstyl van gerief, sorg en huislikheid in โ€™n gesogte omgewing waar jy welkom, veilig en tuis kan voel.

Moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie.
Kontak ons gerus vir meer inligting.
Of om โ€™n besigtiging te reรซl.

082 560 1958 | 058 303 8430
bethlehem@residentia.co.za

8 Paul van Gent Straat, Bethlehem.

Vandag vier ons Wรชrelddag vir Gesondheid! ๐Ÿ’™By Residentia glo ons dat gesondheid nie net oor die liggaam gaan nie, maar o...
07/04/2026

Vandag vier ons Wรชrelddag vir Gesondheid! ๐Ÿ’™

By Residentia glo ons dat gesondheid nie net oor die liggaam gaan nie, maar ook oor vreugde, beweging, balans en โ€™n goeie gehalte lewe. Elke klein stap, elke glimlag en elke oomblik van aktief bly maak โ€™n groot verskil.

Kom ons herinner mekaar vandag daaraan hoe belangrik dit is om na onsself en mekaar om te sien. Gesonde gewoontes bou aan โ€™n sterker, gelukkiger mรดre.

โ€œDie graf is leeg. Ons Gewer van hoop leef.โ€Paasfees herinner ons dat ware hoop nie in ons omstandighede lรช nie, maar in...
02/04/2026

โ€œDie graf is leeg. Ons Gewer van hoop leef.โ€

Paasfees herinner ons dat ware hoop nie in ons omstandighede lรช nie, maar in โ€™n lewende Here โ€” die Een wat die dood oorwin het en vandag nog regeer.

โ€œHy is nie hier nie, want Hy het opgestaan.โ€ โ€“ Matteus 28:6

Mag hierdie Paastyd vir elke inwoner, familielid, personeellid en vriend van Residentia โ€™n tyd wees van hernude geloof, stille vertroue en opregte omgee vir mekaar.

Vir diรฉ wat graag ons Paasnuusbrief wil lees, hier is die aflaaiskakels:

Afrikaans:
https://drive.google.com/uc?export=download&id=1AIgcPOVJVLORn80VSUct_40r119E23DX

Engels:
https://drive.google.com/uc?export=download&id=1UvweQqF5foPsOQLoGc4uzHZq1Azv7q8Y

Geseรซnde Paasfees aan julle almal. ๐Ÿค

โ€œThe grave is empty. Our Giver of hope lives.โ€

Easter reminds us that true hope does not rest in our circumstances, but in a living Lord โ€” the One who conquered death and still reigns today.

โ€œHe is not here; He has risen.โ€ โ€“ Matthew 28:6

May this Easter season be a time of renewed faith, quiet trust, and sincere care for one another for every resident, family member, staff member, and friend of Residentia.

For those who would like to read our Easter newsletter, here are the direct download links:

Afrikaans:
https://drive.google.com/uc?export=download&id=1AIgcPOVJVLORn80VSUct_40r119E23DX

English:
https://drive.google.com/uc?export=download&id=1UvweQqF5foPsOQLoGc4uzHZq1Azv7q8Y

Blessed Easter to you all ๐Ÿค

Deelverblyf by Residentia Mirtehof bied โ€™n bekostigbare en gemaklike verblyfopsie vir seniors wat graag die warmte van โ€™...
30/03/2026

Deelverblyf by Residentia Mirtehof bied โ€™n bekostigbare en gemaklike verblyfopsie vir seniors wat graag die warmte van โ€™n tuiste wil ervaar, sonder die druk van hoรซ maandelikse kostes.

Met โ€™n enkel privaat kamer, gemeenskaplike kombuis, gedeelde badkamgeriewe en etes ingesluit, is dit โ€™n praktiese en sorgsame oplossing vir rustige senior verblyf.

Kom ontdek jou tuiste.
๐Ÿ“ž 012379 9008 | 078 379 0481

27/03/2026

๐Ÿ”๐ŸŽ ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ฏ๐š๐ง ๐ฅ๐ข๐ž๐Ÿ๐๐ž, ๐ฐ๐š๐ญ โ€™๐ง ๐›๐ž๐ฌ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ž ๐ฆ๐ฒ๐ฅ๐ฉ๐š๐š๐ฅ. ๐Ÿ’Ž

Vandag vier ons saam met ๐Ž๐จ๐ฆ ๐€๐›๐ซ๐ข๐ž ๐ž๐ง ๐“๐š๐ง๐ง๐ข๐ž ๐’๐ฎ๐ง๐š hulle ๐๐ข๐š๐ฆ๐š๐ง๐ญ๐›๐ซ๐ฎ๐ข๐ฅ๐จ๐Ÿ, ๐Ÿ”๐ŸŽ ๐ฃ๐š๐š๐ซ van saamstaan, saam lag, saam bid en saam deur die lewe stap.

By hierdie spesiale geleentheid deel ons ook โ€™n baie kosbare gedig, โ€œ๐‘๐žรซ๐ง๐›๐จ๐จ๐ ๐ฏ๐ซ๐จ๐ฎ,โ€ wat Oom Abrie vir Tannie Suna geskryf het, โ€™n pragtige getuienis van liefde en waardering. Voorgelees deur Oom Abrie homself.

Oom Abrie en Tannie Suna is reeds vir twee jaar gelukkige inwoners van ๐‘๐ž๐ฌ๐ข๐๐ž๐ง๐ญ๐ข๐š ๐๐ž๐ญ๐ก๐ฅ๐ž๐ก๐ž๐ฆ, en dit is vir ons besonders om hierdie mooi hoofstuk saam met hulle te mag beleef.

Baie geluk met hierdie ongelooflike mylpaal. Mag die dag gevul wees met liefde, vreugde en mooi herinneringe. ๐Ÿค

Bethlehem - Free State

Address

469 General De Wet Street
Pretoria
0152

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Residentia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Residentia:

Share