SafBob Funerals

SafBob Funerals Saf Bob Begrafnisdienste 067 032 5532 24h00 diens vir die inhaal van n liggaam tuis of by die hospit Saf~Bob Begrafnisdienste Elandspoort, Pretoria .

Kontak my gerus vir bekostigbare en bevredigende diens met die reel van begrafnis-verassingsdiens van u geliefde. Sarie Wheeler 067 032 5532, 24h00 nr. Vir n kwotasie safbob369@gmail.com. Ons doen ook begrafnispolisse (FSP-13413).

Innige simpatie aan familie en vriende van Mnr Gideon Boshoff, oorlede 12-12-2025. Rus in vrede Deon🙏🌷🌷
14/12/2025

Innige simpatie aan familie en vriende van Mnr Gideon Boshoff, oorlede 12-12-2025. Rus in vrede Deon🙏🌷🌷

Sterkte aan die familie ( Henry Britz ) vader van Andrew Francois Britz. Rus in vrede Andrew🌹🌹  23-08-1992 - 28-10-2025.
06/11/2025

Sterkte aan die familie ( Henry Britz ) vader van Andrew Francois Britz. Rus in vrede Andrew🌹🌹 23-08-1992 - 28-10-2025.

Innige simpatie aan familie en vriende vir die afsterwe van Tannie Jouy 🌹🌹
23/04/2025

Innige simpatie aan familie en vriende vir die afsterwe van Tannie Jouy 🌹🌹

12/01/2024
Rus in vrede Neville. Jy was n stiefpa en oupa duisend vir baie jare vir ons. Innige simpate aan al die familie en vrien...
05/12/2023

Rus in vrede Neville. Jy was n stiefpa en oupa duisend vir baie jare vir ons. Innige simpate aan al die familie en vriende 🙏🌹. 9~6~1949 ~ 4~12~2023.

Innige simpatie aan Pastoor Joggie Schoeman en gesin met die afsterwe van u moeder Mev ME Schoeman, oorlede 2-11-2023. R...
02/11/2023

Innige simpatie aan Pastoor Joggie Schoeman en gesin met die afsterwe van u moeder Mev ME Schoeman, oorlede 2-11-2023. Rus in vrede moedertjie🙏🌹

Rus in vrede Marina Muller🌹🙏. Gebore 22-11-1961, oorlede 14-10-2023. Sterkte aan familie en vriende🙏
02/11/2023

Rus in vrede Marina Muller🌹🙏. Gebore 22-11-1961, oorlede 14-10-2023. Sterkte aan familie en vriende🙏

10/09/2023
Vandag opgerig. Ek het n baie tevrede klient❤️
21/06/2023

Vandag opgerig. Ek het n baie tevrede klient❤️

17/06/2023

Opeis van n begrafnispolis
067 032 55 32
Sarie Wheeler

17/06/2023

Grafstene
067 032 5532
Sarie Wheeler

Address

Pretoria
0183

Telephone

+27670325532

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SafBob Funerals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to SafBob Funerals:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram