04/04/2026
🌿 Hierdie week op Nisboere kuier ons saam met Antoinette Pienaar vir ’n besonderse , waar sy die krag en stories van kruie met ons deel. Unieke “eier-uit-die-nes” kruiekennis wat jy beslis nie wil misloop nie!
📺 Skakel môre aand, 5 April om 20:00 in op VIA TV (DStv-kanaal 147). Daar is ook heruitsendings deur die week.
word aangebied in samewerking met Laeveld Agrochem en JAC Motors SA.