DrJaco Putter

DrJaco Putter Ons is 'n mediese praktyk gelee in Doornpoort. Vir enige afsprake, kontak gerus die praktyk vir 'n afspraak sodat ek julle so vinnig as moontlik gesond kan kry!

SATERDAE SLEGS PER AFSPRAAK

27/09/2022
27/09/2022

Skoon gelek !

27/09/2022

Dan moet ek vanaand my kop in skaamte laat hang !!!!! Ten spyte van alles wat in my lewe gebeur het in afgelope jare……het ek nooit honger gaan slaap !!!! Dat die Oxtail ( soos net Sara dit doen ) , rys en pampoen die kos vir n koning is !!!! Dankbaarheid is n nuwe begrip !

27/09/2022

N naand aan alle pasiente en vriende. Dankie weereens vir julle geduld en liefde . Ten spyte van veelvuldige ondersoeke ……. Geen diagnose . Eks ok ! Probeer stadig terugkeer na werk situasie. Groete Jaco

01/08/2022

Geagte pasiente. Bewus geword van n situasie wat dalk tot ongemak mag Lei. Lizaan my vorige ontvangsdame werk klaarblyklik nou by Dr. NORTJE.. Aub....hanteer haar
besluit met respect. No hard feelings. Wens haar slegs die beste toe vir haar toe koms.

03/05/2022

For those who forgot us !! We back ! Ad always with just the best !!!

12/04/2022

Pasient info:

Indien `n dokter vir u medikasie voorskryf wat nie deur u mediese fonds en of skema plan gedek word nie, is dit die pasient se verantwoordelikheid om met die mediese fonds te onderhandel en of te korrespondeer.

U kan ook met u apterker gesels wat vir u die alternatiefe mediekasie wat u mediese fonds en of skema dek kan voorstel.

INFLUVAC TETRA 2022 - Griep inspuitings is reeds besikbaar by praktyk teen R147-00.Kontak ontvangs vir verdere inligting...
30/03/2022

INFLUVAC TETRA 2022 - Griep inspuitings is reeds besikbaar by praktyk teen R147-00.
Kontak ontvangs vir verdere inligting.
0125470860

Testosterone 10% vir MANS besikbaar teen R 480.00
15/03/2022

Testosterone 10% vir MANS besikbaar teen R 480.00

Testosterone 0.5% vir die Dames besikbaar teen R 280.00 (40g).
15/03/2022

Testosterone 0.5% vir die Dames besikbaar teen R 280.00 (40g).

Beskikbaar by die praktyk!Testosteron 10% en 0.5%.
04/03/2022

Beskikbaar by die praktyk!

Testosteron 10% en 0.5%.

Address

500 Airport Road
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27125470860

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DrJaco Putter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to DrJaco Putter:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category