09/05/2017
Goeie dag. Volgens die vaccination helpline is jou kind "gecover" wanneer jou kind 2 masel vaksines ontvang het. Volgens die staat kan jou kind selfs 5 masel vaksines ontvang en dit sal nie te veel wees nie. N "campain" staan onafhangklik van jou immunisering skedule. Indien jy wel die ekstra masel vaksine wil doen kan jy voortgaan by die skool of n afspraak maak by my. Vriendelike groete Annette