Medilean Montana

Medilean Montana The only working medical weight loss program

11/09/2024

Death Insurance For People Over 60 Years Old,Death Insurance For People Over 75 Years Old,Death Insurance For People Over 90 Years Old,Death Insurance Without Defects,Death Insurance For People Over 70 Years Old,Death Insurance For People Over 70 Years Old,Death Insurance For The Elderly

04/07/2024

So vandag 1 jaar gelede het ek ‘n MASTEKTOMIE gehad. Dit alleen het my van borskanker genees.
Op 13 Junie 2023 gaan ek gou gou vir my mammogram. Toe nie gou gou nie. Daar hoor ek dat ek borskanker het ,maar dit moet met ‘n biopsie bevestig word.
Ek het 2 maal biopsies gehad. So ek moes 2 keer wag vir uitslae en normaal werk en aangaan.
In jou hart en kop is daar ‘n storm. Jy kan nie fokus nie. Maar jy moet aangaan. Net jou naaste mense weet want dalk is die radioloog verkeerd.
Die resultate is BORSKANKER.
So nou freak jy uit. Wat de hel. Daar is nie borskanker in my familie nie. Jy sien al hoe val jou hare uit en hoe jy bestraling kry.
Onthou ek is ‘n dokter. So in my kop gaan dit mal.
Ek het dan nou gebid en GOD is almagtig so Hy gaan my mos nie siek laat word nie.

Ek het baie vrae waarvoor daar nie nou antwoorde is nie. Ek het nog nooit in my lewe so hard gebid nie.

Vir die eerste keer sit ek aan die ander kant van die dokterstafel. Ek sien die chirurg. Wonderlike dokter. Ek hoor maar hoor nie alles lekker nie. SENTINALE NODE. Daar haak ek vas. As daar kanker daarin is is dit meer bekommernisse
En ‘n ander pad. As dit nie kanker in het nie dan is dit hopelik ‘n makliker pad.

Nou bid ek eers. Ek besoek die plastiese chirurg. Ook ‘n wonderlike dokter. Hy teken prentjies en praat oor opsies. En as daar nie kanker in die kliere is nie dan gaan ons voort met die volgende stappe om jou weer mooi in klere te laat lyk. Ander kant van die storie is dat jy dalk eers bestraling en chemo moet kry. Dan kan ons eers met rekonstruksie begin.

Enige iemand wat my goed ken weet feite is my ding. Nou is ALLES onseker. Geen duidelike antwoorde. Eers met die mastektomie word alles bepaal. Die patoloog ontleed in teater die sentinale node en as dit nie kanker in het nie dan is jy hopelik kanker vry.

Op 4 Julie 2023 staan ek soos altyd op. Huil lekker terwyl ek my Bybel lees. Vra Jesus en die Heilige Gees om saam met almal in die teater te wees. Hy is alomteenwoordig. Vra vir beskerming en geen kliere om positief te toets nie.
DIS VREESAANJAEND

Eers plastiese chirurg toe om gemerk te word vir waar die snye moet kom.
Toe kerngeneeskunde toe om die sentinale node met radio aktiewe stof te merk sodat die chirurg weet waar om die klier te kry wat bepaal of ek chemo en bestraling gaan kry of nie.

Okay. Nou is my een vriendin by my by die huis om my tas te pak. Ek word 16:00 gedoen. Hoe nader die tyd kom hoe meer vrees ek.

Uiteindelik in die hospitaalbed. My hart klop by my keel uit. My hande sweet. My bloeddruk is hoog. Almal bid saam en sê: Moenie bekommerd wees nie. Alles sal goed gaan. Ek as dokter weet van alles wat kan verkeerd gaan maar ek GLO en VERTROU day HY die pad saamstap en langs my sal staan.
My gesin en uitgebreide gesin is daar en 2 pastore van Ewige Lig Kerk.

Ons almal bid saam en ek is nou oppad teater toe. Ek glimlag maar dit gaan nie na my oë toe nie. Ek is nou hier so nou moet die kanker uit. My grootste bekommernis is daar die SENTINALE NODE.

Toe ek my oë weer oopmaak is ek in die herstelkamer en die plastiese chirurg sê vir my daar was GEEN kanker in my SENTINALE node nie.

Al wat ek geskree het in die herstelkamer is PRYS DIE HERE.

Vir my as GENEESHEER was hierdie een van die slegste en beste dae in my lewe.

GOD is GROOT. Dis al wat ek kan sê.

NIEMAND wat nie self hierdeur is kan jou beter laat voel of help om daarmee te “deal” nie.

Ek wens hierdie reis vir niemand toe nie.

Dit het my geleer dat as ek my pasiënte meedeel dat hul KANKER het daar ‘n onbekende wêreld sonder onmiddellike antwoorde voor jou lê.

Dis SKRIKWEKKEND. Ek het geleer om soveel meer empatie en simpatie met my pasiënte te hê. Ek sal elke tree saam met hul wees as hul my daar wil hê.

My lewe het verander in ‘n lewe van dankbaarheid en geloof en hoop en dat net jy en GOD en jou positiewe of negatiewe houding jou deur hierdie proses kan lei.

Ek het die POSITIEWE houding gekies. Dit maak die stryd soveel makliker.

Ek het nog 2 operasies na die mastektomie gehad. En ek het ook gegaan vir tepel tattoëering. Laaste prosedure was die 14de Mei 2024.

Ek haal my hoed af vir die van julle wat deur al die prosedures is en ook chemo en bestraling moes verduur. En meeste van hierdie brawe mense het dit met ‘n GLIMLAG op hul gesigte gedoen.

Dis merkwaardig.

Dankie vir ALMAL wat saam met my gebid het en my hand vasgehou het en my net liefde gegee het.

Ander het weggehardloop. Dis die hartseer daarvan.

Ek het verseker ‘n beter mens daaruit gestap en het in hierdie jaar wat verby is baie baie pasiënte deur hierdie ding probeer help met raad en liefde en empatie en simpatie en woorde van HOOP en natuurlik die beste van alles.

Jy is nie ALLEEN nie. GOD met ons.

13/03/2023

Baie geluk Anita jy het 10,3kg in jou eerste 14 dae verloor dis fantasties. Jy is 'n super ster hou so aan jy sal die vrugte pluk vir jou harde werk.

03/11/2022

Spesiale aanbieding tot 15 Desember 2022. Sluit aan by Medi Lean Montana en kry 15% afslag op produkte met jou eerste besoek. (Verwys na hierdie inskrywing om afslag te kry)

03/11/2022

Contact our offices today to start your Weight loss journey.

Sluit aan by Medi Lean Montana, verwys na die inskrywing, kry 10% afslag op jou eerste besoek.  Skakel 0827875645  vir '...
31/05/2022

Sluit aan by Medi Lean Montana, verwys na die inskrywing, kry 10% afslag op jou eerste besoek. Skakel 0827875645 vir 'n afspraak

12/05/2022
Kry jou lyf reg vir die vakansie! Somer se mooiste lywe word gemaak in die winter.Medi-Lean Mediese Gewigsverlies Progra...
10/05/2022

Kry jou lyf reg vir die vakansie! Somer se mooiste lywe word gemaak in die winter.

Medi-Lean Mediese Gewigsverlies Program.
Beskikbaar hier by Medilean Montana Gesinspraktyk
Dis nie te laat om te begin nie!
Kontak die praktyk by (012) 747-6100.

We can help: DEPRESSION AFFECTS YOUR DIET Depression is the main cause of disability worldwide, according to the World H...
25/04/2022

We can help: DEPRESSION AFFECTS YOUR DIET
Depression is the main cause of disability worldwide, according to the World Health Organization (WHO). It can affect adults, adolescents, and children.

Depression (major depressive disorder) is a common and serious medical illness that negatively affects how you feel, the way you think and how you act. Sadness, feeling down, and having a loss of interest or pleasure in daily activities are familiar feelings for all of us. But if they persist and affect our lives substantially, the issue may be depression.

Signs and symptoms:
The symptoms of depression can include:

🔵a depressed mood
🔵reduced interest or pleasure in activities once enjoyed
🔵a loss of sexual desire
🔵changes in appetite
🔵unintentional weight loss or gain
🔵sleeping too much or too little
🔵agitation, restlessness, and pacing up and down
🔵slowed movement and speech
🔵fatigue or loss of energy
🔵feelings of worthlessness or guilt
🔵difficulty thinking, concentrating, or making decisions
🔵recurrent thoughts of death or su***de, or an attempt at su***de

22/04/2022

Kry jou lyf reg vir die vakansie!

Medi-Lean Mediese Gewigsverlies Program.
Beskikbaar hier by Medilean Montana Gesinspraktyk
Dis nie te laat om te begin nie!
Kontak die praktyk by (012) 747-6100.

Have you heard about MEDI-LEAN, the medical weight loss programme EVERYONE is talking about? On our website is a podcast...
21/04/2022

Have you heard about MEDI-LEAN, the medical weight loss programme EVERYONE is talking about? On our website is a podcast explaining how to achieve your weight loss goals.
Contact Dr S Louw at our Montana Medi-Lean offices for assistance.
Email us at medilean4411@gmail.com or call us at (012) 747 6100

Medi-Lean is a medical weight loss programme, offered by Medical doctors. This programme consists of HCG injections, mea...
19/04/2022

Medi-Lean is a medical weight loss programme, offered by Medical doctors. This programme consists of HCG injections, meal replacement shakes and supplements used in conjunction with a healthy balanced diet.
Contact Dr S Louw at our Montana Medi-Lean offices for assistance.
Email us at medilean4411@gmail.com or call us at (012) 747 6100

Address

Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Medilean Montana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Medilean Montana:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram