Design Biologix

Design Biologix Experts in animal vaccines for the veterinary market 🐄💉 Caring for all animals, from snout to tail.

📍 442 Rigel Ave, Erasmusrand, Pretoria

31/10/2025
28/10/2025
28/10/2025

In Woensdag, 29 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

* Leon die skaapherder deel weer met ons sy gereelde Woensdagwenke.
* Carlo Smuts van Design Biologix vertel van hulle nuwe entstof teen knopvelsiekte.
* ⁠Johan Gunter gesels met Reinder Groenveld oor die LNR se jaarlikse suiweltoekennings.
* Reinhardt Scholtz vertel meer oor Saamstaan Voere.
* ⁠Ons hoor van een van die sprekers tydens 'n onlangse bek-en-klouseer boeredag in George.
* ⁠Kobus Hartman, 'n kenner op die gebied van gewasbeskerming, gesels met Hugo Lochner.

Besoek gerus https://agriorbit.com/category/landbouradio of ons Soundcloud-blad by https://soundcloud.com/landbouradio om na al LandbouRadio se vorige uitsendings te luister.

Plaas Media Die Skaapherder Design Biologix Agricultural Research Council Saamstaan Voere

Ons harte gaan uit aan elke boer wat geraak word deur Bek-en-klouseer.Our hearts go out to each farmer that is affected.
24/10/2025

Ons harte gaan uit aan elke boer wat geraak word deur Bek-en-klouseer.

Our hearts go out to each farmer that is affected.

Tydens NAMPO Kaap het Plaas TV na aanduiding van verskeie landbougesprekke met 'n paar rolspelers oor bek-en-klouseer gesels. Angus Williamson van die Nasion...

30/09/2025

Wie is Design Biologix? Waarvoor staan ons, en waar is ons betrokke? Hier deel ons ’n bietjie meer oor ons storie, ons waardes en ons passie vir die landbougemeenskap 🌾💛

23/09/2025

‼️ BELANGRIK KENNISGEWING‼️

Kom kuier saam ons volgende week Saterdag by die Vat 5 Dormerveiling. Dr Faffa Malan en Design Biologix gaan ook die dag saam ons kom kuier.

📍Afridome, Parys
📅 27 September 2025
⌚ 11:00

Vooraf besigtiging sal oop wees vir kopers Vrydag 26 September vanaf 16:30, met 'n lekker samesyn na die tyd.

Vir meer inligting kontak een van die OVK Lewendehawe & Veilings manne:

Henk Kirchner 072 805 9064
Reghardt van der Westhuizen 071 422 4197

Die veiling is ook aanlyn beskikbaar op SwiftVEE.

10/09/2025

Voorkoming begin by beplanning. Op die plaas moet jy elke hartklop kan hoor.

Soos Dok vir Klein Kwagga sê: Elke dier se gesondheid maak saak. Sorg vroeg, ent voorkomend.

Kontak ons gerus vir meer inligting
designbio.co.za

2 days to go until Nampo Kaap kicks off!Come visit our stand and chat with Doc Faffa and the DB team.We look forward to ...
08/09/2025

2 days to go until Nampo Kaap kicks off!

Come visit our stand and chat with Doc Faffa and the DB team.
We look forward to meeting you!

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27123492772

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Design Biologix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Design Biologix:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category