27/11/2025
Die Verrassende Stelsel wat ADHD, Geheueverlies en Alzheimers Verbind
Probleme met die vestibulêre stelsel, wat ons help om te verstaan waar ons in ruimte is en om regop en stabiel te bly,, word toenemend gekoppel aan ADD/ADHD, geheueverlies, kognitiewe agteruitgang en Alzheimer se siekte. Omdat hierdie stelsel direk verbind is met breinareas wat betrokke is by kognisie (aandag, geheue, d**k en beplan) en motoriese vaardighede (beweging, praat, skryf en lees), kan vestibulêre disfunksie hierdie netwerke verswak, die faal- en valrisiko verhoog en kognitiewe agteruitgang versnel.
Navorsing toon dat vestibulêre probleme dikwels verskyn voordat merkbare simptome voorkom, wat dit ’n waardevolle vroeë waarskuwingsteken maak en ’n belowende teiken vir laekoste-intervensies soos vestibulêre rehabilitasie deur onder Andere Mind Moveshttps://www.mindmoves.co.za/wp-content/uploads/2024/07/Mind-Moves-YouTube-links.pdf
Lees die volle artikel hier: https://www.mindmoves.co.za/2025/11/14/die-verrassende-stelsel-wat-adhd-geheueverlies-en-alzheimers-verbind/