Protea Aftree Oord

Protea Aftree Oord 'n Moderne en gesellige aftree oord in die Wilgers, Pretoria. Gerieflike en opwindende geleenthede.

22/01/2026

Annelise Labuschagne, Pieter vd Wath, Thea Marais, Yvonne, Gert en Elmarie Bosch, baie dankie vir jul e-pos navrae en boodskappe.

22/01/2026

Baie, baie welkom aan almal wat nou deel van die Protea familie is. Baie bly dat julle by ons aangesluit het.

04/01/2026

Daar was besonder baie navrae oor Protea Aftree Oord die Wilgers. Hier is n paar antwoorde op dié vrae:

Hierdie is n dierevriendelike oord, verkieslik klein skoot hondjies, ons het n pragtige ingerigte biblioteek, n goed toegeruste haarkapper waar mans en dames beslis tevrede sal uitstap.

Hier word ook aandag gegee aan jou naels.

Baie akriwiteite waarmee jy jou besig kan hou is o.a. speletjies, snoeker, fliekdae, stoelpilatus, ook funksies, om maar net n paar te noem.

Ons bussie ry twee keer n week winkels toe.

Vir verdere navrae skakel asseblief die kantoor, ons vriendelike dames daar sal julle met die grootste graagte help:

Kontaknommers is kantoor
012 807 1963, epos: bestuur@proteawilgers.co.za/admin@proteawilgers.co.za

Net so.....
04/01/2026

Net so.....

04/01/2026

2025 het op n hoë noot afgesluit.
Kom ons begin 2026 op n nog hoër noot.
Baie dankie vir al die belangstelling van binne en buite die oord.

Hierdie pragtige foto's is deur Elize en Roelf, inwoners van die oord, geneem. Ons sê baie dankie.
01/01/2026

Hierdie pragtige foto's is deur Elize en Roelf, inwoners van die oord, geneem. Ons sê baie dankie.

31/12/2025
31/12/2025

31/12/2025

25/12/2025
25/12/2025

25/12/2025

Thabiso en haar span versorgers het vandag hul  jaarlikse kersfunksie gehad.Thankyou for your hard work ladies, highly a...
10/12/2025

Thabiso en haar span versorgers het vandag hul jaarlikse kersfunksie gehad.

Thankyou for your hard work ladies, highly appreciated.

Kersliggie vrolikheid by Protea. Die volmaan het ook gesig gewys by hierdie feestelikheid.5 Desember 2025
05/12/2025

Kersliggie vrolikheid by Protea. Die volmaan het ook gesig gewys by hierdie feestelikheid.
5 Desember 2025

Address

80 Swaardlelie Avenue, Die Wilgers
Pretoria
0084

Telephone

+27736696359

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protea Aftree Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Protea Aftree Oord:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram