13/05/2015
Dis net ’n rukkie hier en ’n plukkie daar en siedaar, weg is baba se koliek... Klink dit te goed om waar te wees? Tog sweer talle ma’s dat chiropraktisyns hul baba van koliek genees het. En wanneer ’n mens besef dat daar tussen die rugwerwels ’n venster is waardeur die senuwees loop en dat dié senuw…