20/10/2025
✨ My Transformasie Storie✨
Vir 22 jaar het ek die lewe van 'n rekenmeester gelei 📊 —
Lang ure agter 'n lessenaar 💻, eindelose sperdatums ⏳, en etes wat meer oor gerief as versorging gegaan het.
Ek het gereeld etes oorgeslaan, die vinnigste (en ongesondste) opsie gegryp 🍔🍟, en die seine geïgnoreer wat my liggaam desperaat vir my gestuur het met slegte spysvetering en gut gesondheid.
Op die oog af het dit gelyk of ek cope… maar binne-in was ek moeg, swak, ongesond en het ek op my laaste energie probeer oorleef 👇.
My liggaam was ondervoed, my gees uitgeteer, en my siel uitgeput. Ek het geweet iets moes verander!
💚 Dit is toe dat Herbalife my gevind het. Wat begin het as 'n voedingsverandering, het 'n deur geword na iets veel groters — 'n reis van genesing van binne na buite 🦋.
🌿 My liggaam het sterker geword 💪 namate ek dit met die regte brandstof 🍎 gevoed het.
🌿 My siel het selfvertroue en vreugde gevind 😄 namate ek my waarde buite syfers en kantoor Admin herontdek het.
Nou gebruik ek dit steeds maar vir my eie besigheid.
Ek het nuwe passie wat bygekom het.
🌿 My gees is vernuwe ✨ namate ek doelgerigtheid ontdek het — om ander te help om eie waarde te ervaar en te skitter van binne na buite 🌟.
Vandag balanseer ek nie meer net boeke nie 🙅♀️ — ek help ander om gees, siel en liggaam te balanseer 🙏🏼.
Ek is 'n Welstandsafrigter (Wellness Coach) 🍏, Voorkoms konsultant (Image Consultant) 👗, en Kaptein van Transformasie Marathons uitdagings. (Captain of Transformation Marathons) 🏃♀️, en lei mense om ligter, sterker, gesonder, en meer selfversekerd te voel oor wie ons is.
Vir 14 jaar 🌱 stap ek nou hierdie pad, en ek het gesien hoe lewens verander — nie net in gewig of fiksheid nie, maar in self-oortuiging, energie, en heelheid 💖.
Is jy gereed vir jou eie transformasie? Stuur vir my 'n DM! 📲
Besigheid & Rol:
Fokus & Ligging: