Jacolene du Plooy - Play Therapist

Jacolene du Plooy - Play Therapist Sharing all things related to parenting and children's emotional well being

🤣
18/10/2025

🤣

Vir die wat die bekendstelling gemis het, kom kuier gerus saam by Exclusive Books in die Kollonade op 15 November.  LAPA...
14/10/2025

Vir die wat die bekendstelling gemis het, kom kuier gerus saam by Exclusive Books in die Kollonade op 15 November.
LAPA Kinder- en Jeugboeke Illustrations by Elsabe

RSVP:
https://exclusivebooks.co.za/pages/events

Loer sommer skelmpies na die eerste bladsy van een van my nuwe boeke!Hierdie hoofstukboekies is geskik vir 9 jariges en ...
05/09/2025

Loer sommer skelmpies na die eerste bladsy van een van my nuwe boeke!
Hierdie hoofstukboekies is geskik vir 9 jariges en ouer en is vol kleurryke karakters en hope avontuur.
Kry nou Die seerowers van die Silwer Sardien: Oogsterretjies en Die seerowers van die Silwer Sardien: Die drie swaarde by jou naaste boekwinkel.
Die pragtige illustrasies is deur Illustrations by Elsabe
LAPA Kinder- en Jeugboeke

Parents in Pretoria! Please take note of my workshops in December!
02/12/2024

Parents in Pretoria! Please take note of my workshops in December!

21/10/2024
The importance of Play will be my topic at the Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo on 2 November.
21/10/2024

The importance of Play will be my topic at the Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo on 2 November.

18 jaar oud vandag.Jy is alles wat jou naam beteken en soveel meer.Meaning:Rock. Eben is a boy's name of Hebrew origin. ...
16/10/2024

18 jaar oud vandag.
Jy is alles wat jou naam beteken en soveel meer.

Meaning:Rock. Eben is a boy's name of Hebrew origin. As a shortened form of the traditional Hebrew name Ebenezer, meaning “stone of help,” Eben translates to “rock.” But don't be put off by the Scrooge connection—Eben is a name that stands firmly on its own, boasting solid confidence and vintage flair.

Ek is baie opgewonde oor die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo op die 2e November op die pragtige Soltech kampus, '...
15/10/2024

Ek is baie opgewonde oor die Kleine Krummels - Kleine Wonders Ekspo op die 2e November op die pragtige Soltech kampus, 'n wêreldklas fasiliteit!
Besoek gerus my stalletjie waar ek van my kinderboeke gaan verkoop, loer gerus by Jacolene du Plooy Children's book Author-Kinderboekskrywer daarna. Verder gaan ek unieke speelgoed verkoop wat fokus op die emosionele welstand van jou kind.
Koop sommer NOU jou kaartjie deur op die skakel hieronder te kliek.

Hierdie ekspo se doel is om 'n lewendige ruimte te skep vir gesinne, opvoeders en professionele persone om hulpbronne te verken wat kinders se groei in 'n Christelike konteks ondersteun.

So opgewonde om deel te wees van hierdie dag! Moenie dit misloop nie!KLEINE KRUMMELS - KLEINE WONDERS EKSPO
26/09/2024

So opgewonde om deel te wees van hierdie dag! Moenie dit misloop nie!
KLEINE KRUMMELS - KLEINE WONDERS EKSPO

Interesting facts on the difference in development between boys and girls.
28/08/2024

Interesting facts on the difference in development between boys and girls.

Address

610 24th Avenue, Villieria
Pretoria

Telephone

+27832952679

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jacolene du Plooy - Play Therapist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Jacolene du Plooy - Play Therapist:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category