27/02/2026
’n Valentynsgeskenk met betekenis 💗
Wil jy jouself of ’n geliefde bederf met ’n besondere geskenk hierdie Valentynsdag?
Ons SPRANKEL-joernaal is handgemaak en gevul met geselekteerde Bybelverse wat fokus op liefde, blydskap en vrede.
💝 Met elke aankoop ondersteun jy die werk en volhoubaarheid van die TechnoLife Wise Stigting.
❤️ Valentynsmaand Aanbod: 20% AFSLAG ❤️
Moenie dit misloop nie - JY sal BAIE daarvan hou!
👉 Besoek ons webwerf en plaas jou bestelling vandag: https://mindunique.co.za/shop/
,