Dr. Ilse de Beer Psychology Practice

Dr. Ilse de Beer Psychology Practice Dr. de Beer is a Christian psychologist, specialising in health psychology, career counseling and motivational speaking.

Dr. de Beer is a Christian psychologist, specialising in health psychology. As a motivational speaker she focuses on equipping people to function better emotionally in their day-to-day life. This is achieved through teaching practical ways of improving life skills. Dr. De Beer’s practice specialises in subject choice and career counseling. Dr. de Beer holds a Magister Artium in Psychology from the Potchefstroom University for CHE as well as a PhD in Psychology from the University of Pretoria. COUNSELING SERVICES:

*Grade 9 – Subject Selection

*Grade 11 and 12 – Career Counseling and Career Choice

*Post Matric – Career Counseling

MOTIVATIONAL SPEAKING:

*Positive Psychology

*Health Psychology and Wellness

*Life Skills and Life Coaching

*Coping Mechanism

*Thought Processes and Emotional- and Physical Health

Wenk vir 2021:  Erken wanneer jy angstig voel. Vat ‘n breek, praat met iemand, doen ontspannings tegnieke en bly fisies ...
16/12/2020

Wenk vir 2021: Erken wanneer jy angstig voel. Vat ‘n breek, praat met iemand, doen ontspannings tegnieke en bly fisies gesond deur te oefen. #2021

Wenk vir 2021:  Streef na ‘n positiewe ingesteldheid deur op die goeie goed in jou lewe te let en te fokus op wat jy kan...
10/12/2020

Wenk vir 2021: Streef na ‘n positiewe ingesteldheid deur op die goeie goed in jou lewe te let en te fokus op wat jy kan beheer. Stop negatiewe denke. #2021

‘n Klein verandering in roetine kan jou soms help om weer positief te voel oor jou werk.  Byvoorbeel deur jou werkspasie...
31/10/2020

‘n Klein verandering in roetine kan jou soms help om weer positief te voel oor jou werk. Byvoorbeel deur jou werkspasie te herorganiseer - dit skep weer inspirasie.

Het jy ‘n tekort aan energie?  Geen entoesiasme?  Geen motivering om te werk nie?  En voel jy asof daar niks is om na ui...
28/10/2020

Het jy ‘n tekort aan energie? Geen entoesiasme? Geen motivering om te werk nie? En voel jy asof daar niks is om na uit te sien nie? Jy is dalk net vasgevang in ‘n rat tussen werk, die grendeltydperk en onsekerheid. As jy voel jy is vasgevang, kontak jou sielkundige om jou te help.

Deur jou lewe en jou traumatiese ervaring met mense naby aan jou te deel of selfs met ‘n professionele persoon, gee jy j...
23/09/2020

Deur jou lewe en jou traumatiese ervaring met mense naby aan jou te deel of selfs met ‘n professionele persoon, gee jy jouself die geleentheid om te herstel.

Trauma is skielik, onverwags, oorweldigend en het 'n impak op alle aspekte van ons lewens. Dit moet aangespreek word.
07/09/2020

Trauma is skielik, onverwags, oorweldigend en het 'n impak op alle aspekte van ons lewens. Dit moet aangespreek word.

Moet jy terug keer werk toe gedurende grendeltyd?  Alhoewel jy ‘n warrelwind van emosies kan ondervind en oorweldig voel...
29/07/2020

Moet jy terug keer werk toe gedurende grendeltyd? Alhoewel jy ‘n warrelwind van emosies kan ondervind en oorweldig voel, moet jy weet jy is nie alleen nie - ander mense deel hierdie gevoel.

Neem beheer oor die dinge binne jou vermoë  indien jy moet terug gaan werk toe gedurende grendeltyd.
17/07/2020

Neem beheer oor die dinge binne jou vermoë indien jy moet terug gaan werk toe gedurende grendeltyd.

Help kinders wat terugkeur skool toe deur hulle basiese kennis van die Corona Virus te gee. Moenie ‘n vrees kweek nie, m...
23/06/2020

Help kinders wat terugkeur skool toe deur hulle basiese kennis van die Corona Virus te gee. Moenie ‘n vrees kweek nie, maar moedig hulle eerder aan om veilig te wees, byvoorbeeld om ‘n masker te dra, hande gereeld te was en om ‘n goeie afstand te hou van ander leerlinge en onderwysers.

Normaliseer stres vir kinders wat terug gaan skool toe.  As kinders met jou praat oor hulle bekommernisse moenie oorreag...
15/06/2020

Normaliseer stres vir kinders wat terug gaan skool toe. As kinders met jou praat oor hulle bekommernisse moenie oorreageer nie, maar dit ook nie ignoreer nie. Kinders moet voel hulle word gehoor.

Your family is the first port of call for emotional care and support. Look out for signs of distress in your teenager, e...
27/05/2020

Your family is the first port of call for emotional care and support. Look out for signs of distress in your teenager, especially if they had a traumatic experience.

Ilse de Beer is giving advice for parents with teens
21/05/2020

Ilse de Beer is giving advice for parents with teens

If you've seen dramatic changes in your teen since lockdown began, or even sometime before, you need to read this.

Address

Randburg
2201

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr. Ilse de Beer Psychology Practice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr. Ilse de Beer Psychology Practice:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram