Ringpharm Rayton Pharmacy

Ringpharm Rayton Pharmacy Ringpharm pharmacies is the preferred choice if you are looking for health advice, filling your prescriptions and getting your vaccinations.

Great service and deals, local commitment, and a sense of belonging is what you will find at our pharmacies. Die apteek met vriendelike diens. Oop Maandae - Vrydae 8-6nm, Saterdae 8-1nm, Sondae 10-12nm, Bel 012 7344800

Geseรซnde Paasfees aan al ons wonderlike kliรซnte! โœ๏ธ๐ŸฃMag hierdie spesiale tyd gevul wees met hoop, liefde en gesondheid.๐Ÿ’›...
03/04/2026

Geseรซnde Paasfees aan al ons wonderlike kliรซnte! โœ๏ธ๐Ÿฃ
Mag hierdie spesiale tyd gevul wees met hoop, liefde en gesondheid.
๐Ÿ’› Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning

Veels geluk, liefste Betta! ๐ŸŽ‰๐Ÿ’–Mag jou dag gevul wees met liefde, lag en al die mooi dinge wat jou hart gelukkig maak. Jy...
03/04/2026

Veels geluk, liefste Betta! ๐ŸŽ‰๐Ÿ’–
Mag jou dag gevul wees met liefde, lag en al die mooi dinge wat jou hart gelukkig maak. Jy verdien net die beste! ๐ŸŒธโœจ baie dankie vir wie jy is!!! Ons is baie lief vir jou

Kom soek โ€™n paaseier ๐Ÿฃ terwyl jy jou inkopies doen by Ringpharm Rayton Pharmacy!As jy hom kryโ€ฆ is hy joune! ๐ŸŽ‰๐Ÿซ
02/04/2026

Kom soek โ€™n paaseier ๐Ÿฃ terwyl jy jou inkopies doen by Ringpharm Rayton Pharmacy!
As jy hom kryโ€ฆ is hy joune! ๐ŸŽ‰๐Ÿซ

02/04/2026

๐Ÿฃ Paasfees Vakansiedag Ure ๐Ÿฃ
Beste kliรซnte,
Neem asseblief kennis van ons vakansiedag ure vir Paasfees:
๐Ÿ“… Goeie Vrydag: 10:00 - 12:00
๐Ÿ“… Saterdag: 8:00 - 13:00
๐Ÿ“… Paassondag: 10:00 - 12:00
๐Ÿ“… Gesinsdag (Paasmaandag): 10:00 - 12:00
Ons wens al ons klante โ€™n veilige en geseรซnde Paasfees toe! โœ๏ธ๐ŸŒผ

01/04/2026

Donโ€™t ๐—ณ๐—ผ๐—ผ๐—น yourself when it comes to the most important thing in your life - ๐˜†๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ต๐—ฒ๐—ฎ๐—น๐˜๐—ต!

01/04/2026

Geen kliniek suster beskikbaar 1 April 2026
Sr Sandra is beskikbaar by Ringpharm Cullinan Pharmacy
Jammer vir enige ongerief!!

๐——๐—ผ๐—ป'๐˜ ๐˜„๐—ฎ๐—ถ๐˜ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐˜€๐˜†๐—บ๐—ฝ๐˜๐—ผ๐—บ๐˜€ ๐˜๐—ผ ๐˜๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฐ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป โš ๏ธNot all serious health conditions come with warning signs. ๐—–๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐—ฎ๐—น ๐—ฐ๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ๐—ฟ is...
30/03/2026

๐——๐—ผ๐—ป'๐˜ ๐˜„๐—ฎ๐—ถ๐˜ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐˜€๐˜†๐—บ๐—ฝ๐˜๐—ผ๐—บ๐˜€ ๐˜๐—ผ ๐˜๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ฐ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป โš ๏ธ

Not all serious health conditions come with warning signs. ๐—–๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐—ฎ๐—น ๐—ฐ๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ๐—ฟ is one them. It often develops without symptoms in its early stages, making it easy to overlook. By the time signs appear, it may already be more advanced.

Understanding the risks, knowing what to look out for, and taking ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฎ๐˜๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฝ๐˜€ can make a life changing difference. Learn how to take control of your gut health and reduce your risk by reading our latest blog: https://tinyurl.com/Ringpharm76

๐Ÿ’‰๐Ÿ’‰Griep inspuitings nou beskikbaar! ๐Ÿ’‰๐Ÿ’‰๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“Beskerm jouself en jou familie hierdie winter met die nuutste grie...
30/03/2026

๐Ÿ’‰๐Ÿ’‰Griep inspuitings nou beskikbaar! ๐Ÿ’‰๐Ÿ’‰
๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ“
Beskerm jouself en jou familie hierdie winter met die nuutste griepinspuiting.
๐Ÿ“ Ringpharm Rayton Pharmacy
โœ”๏ธ Vinnig en veilig
๐Ÿ’‰ Geen kliniek fooi slegs koste van Griepinspuiting
Kom besoek ons vandag!
Die jaarlikse griepinspuiting is die doeltreffendste manier om teen griep te beskerm deur jou liggaam se immuniteit teen onaktiewe virusdeeltjies op te skerp. Dit verminder die risiko van ernstige siekte en komplikasies aansienlik, veral vir hoรซrisikogroepe soos bejaardes (65+), swanger vroue en mense met chroniese toestande.

30/03/2026

๐Ÿฐ๐ŸŒธ Paasfees Kompetisie โ€“ Ringpharm Rayton Apteek ๐ŸŒธ๐Ÿฐ
Wen โ€™n OULIKE Hamper vol fantastiese produkte! ๐ŸŽโœจ
๐Ÿ“ Hoe om deel te neem:
Kom besoek ons in die winkel
Koop enige Pharma Force produkte
Vul jou betaal strokie in
Sit jou inskrywing in die houer
๐ŸŽ‰ Dis so maklik โ€“ en jy staan โ€™n kans om te wen!
๐Ÿ“ Besoek ons vandag by Ringpharm Rayton Apteek
โณ Wenner word aangekondig: (10 April 2026)

27/03/2026

๐—”๐—ฟ๐—ฒ ๐˜†๐—ผ๐˜‚ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฎ๐—น๐—น๐˜† ๐˜๐—ฎ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฐ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—ณ ๐˜†๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฏ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐—ป? ๐Ÿง 

It controls everything you do, yet itโ€™s often the most overlooked part of your body. ๐—•๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐—ป ๐—ถ๐—ป๐—ท๐˜‚๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ affect millions worldwide every year but many ๐—ฐ๐—ฎ๐—ป ๐—ฏ๐—ฒ ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฑ with simple, everyday habits.

From protecting yourself to supporting your overall brain health, small changes make a big difference. This ๐—•๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐—ป ๐—œ๐—ป๐—ท๐˜‚๐—ฟ๐˜† ๐—”๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐—ฒ๐˜€๐˜€ ๐— ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ต, let's take a moment to consciously prioritise your mind.

Address

1 Treurnich Straat
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 10:00 - 12:00

Telephone

+27127344800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ringpharm Rayton Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram