Spa Maria Pretoria Oos

Spa Maria Pretoria Oos Holistiese, professionele gesondheidspa met velsorgkundige en masseerterapeut.

Ons produkte is natuurlik, organies en hoogs effektief, bv. , , , salt en ander suiwer natuurlike gesondheidsprodukte.

Honeybush Skin Treatment: Is ‘n basiese behandeling wat gedehidreerde vel laat herleef💧Dit bevat ‘n natuurlike mengsel v...
11/03/2026

Honeybush Skin Treatment:
Is ‘n basiese behandeling wat gedehidreerde vel laat herleef💧
Dit bevat ‘n natuurlike mengsel van plant olies en ensiemes wat saamwerk om die vel te herstel🌱

Vir wie is die behandeling geskik ?
- Alle velle, insluitende jong velle

Boek jou afspraak vandag nog, elke afspraak sluit n gratis vel konsultasie in 🗒️

📩 spa@spa-maria.co.za

Kyk gou na ons pryslys en maak 'n afspraak      voor ons prysverhogings op 6 April in werking tree. Die stresverminderin...
05/03/2026

Kyk gou na ons pryslys en maak 'n afspraak voor ons prysverhogings op 6 April in werking tree. Die stresvermindering en die borrelpakkette is baie gewild; of stel jou eie spa pakket saam en kry 10% af as dit meer as R1000 beloop.

Heerlik snoesige babatee by Maria Koffie. Amper vang die reën ons, maar dan skuif ons gou binnetoe...
04/03/2026

Heerlik snoesige babatee by Maria Koffie. Amper vang die reën ons, maar dan skuif ons gou binnetoe...

Esse live probiotic facial🌿Die Probiotic experience maak gebruik van 5 miljard kolonie-vormende eenhede per ml van lewen...
17/02/2026

Esse live probiotic facial🌿

Die Probiotic experience maak gebruik van 5 miljard kolonie-vormende eenhede per ml van lewende Lactobacillus Probiotika of die vel.

Waarvoor help die behandeling ?
- Verminder Inflammasie
- versterk die vel se barrier
- help teen verhoudering
- Restoreer die Mikrobiome van die vel

Kontak ons by die volgende:
📩 spa@spa-maria.co.za

Ons mees populêre behandeling van ons K-Phyto vel behandings 🍊🧡🍋Wat behels dit ?- Effektiewe behandeling ryk in antioksi...
12/02/2026

Ons mees populêre behandeling van ons K-Phyto vel behandings 🍊🧡🍋

Wat behels dit ?
- Effektiewe behandeling ryk in antioksidante
- Verbeter die gesondheid van die vel
- Organies vergrygte Vitamien C
- Regenerasie van Kollageen & elastien
- Verjong en verhelder die algehele voorkoms van die vel

📩 spa@spa-maria.co.za

Server cannot find the file you requested. The Page has either been moved or deleted, or you entered the wrong URL or document name. Look at the URL. If a word looks misspelled, then correct it and try it again. If that doesnt work You can try our search option to find what you are looking for.

Jou liggaam doen sy beste werk in die nag, so ook jou beeldhouritueel.Die 𝙇𝙞𝙥𝙤𝙎𝙘𝙪𝙡𝙥𝙩 𝘿𝙖𝙮 & 𝙉𝙞𝙜𝙝𝙩 𝙎𝙘𝙪𝙡𝙥𝙩𝙞𝙣𝙜 𝙎𝙚𝙩 werk saam...
05/02/2026

Jou liggaam doen sy beste werk in die nag, so ook jou beeldhouritueel.

Die 𝙇𝙞𝙥𝙤𝙎𝙘𝙪𝙡𝙥𝙩 𝘿𝙖𝙮 & 𝙉𝙞𝙜𝙝𝙩 𝙎𝙘𝙪𝙡𝙥𝙩𝙞𝙣𝙜 𝙎𝙚𝙩 werk saam met jou natuurlike ritme, aktiveer bedags en vernuwe snags om gladder, meer verfynde, meer gebeeldhouwde vel te ondersteun terwyl jy slaap.

🌙 Beeldhou terwyl jy slaap
✨ Word wakker met sigbaar verfynde vel
💫 ‘n Skoonheidswetenskaplike liggaamsritueel wat by jou lewe pas
Twee stappe. 24 uur. Pragtige resultate

BESKIKBAAR by Spa Maria

📩 spa@spa-maria.co.za

💕Valentynsdag Promosie💕🗓️Geldig vanaf die 1ste Februarie Maak jou afspraak vandag nog by die volgende📩 spa@spa-maria.co....
28/01/2026

💕Valentynsdag Promosie💕

🗓️Geldig vanaf die 1ste Februarie

Maak jou afspraak vandag nog by die volgende

📩 spa@spa-maria.co.za

Spa Maria het ook ‘n heerlike Koffiewinkel waar jy rustig voor of na jou behandeling iets lekkers kan geniet 🥐☕️

Boek enige massering en kry ‘n kopvel massering GRATIS met essensiële olies daarby.🌿Kontak ons by die volgende:📩 spa@spa...
20/01/2026

Boek enige massering en kry ‘n kopvel massering GRATIS met essensiële olies daarby.🌿

Kontak ons by die volgende:
📩 spa@spa-maria.co.za

Kliënte terugvoer 💥Kontak ons by die volgende:📩 spa@spa-maria.co.za Kom geniet ons pragtige Spa en ontspan met ‘n koppie...
07/01/2026

Kliënte terugvoer 💥

Kontak ons by die volgende:

📩 spa@spa-maria.co.za

Kom geniet ons pragtige Spa en ontspan met ‘n koppie koffie by ons Koffiewinkel ☕️🌿

Deluxe Pedikuur word gedoen in ons gemaklike pedikuurstoel ⛱️☀️Kontak ons hier:📩 spa@spa-maria.co.za
13/11/2025

Deluxe Pedikuur word gedoen in ons gemaklike pedikuurstoel ⛱️☀️

Kontak ons hier:
📩 spa@spa-maria.co.za

Gaan blaai gerus deur ons Pryslys🪴Kontak ons  by die volgende:📞 071 336 2172📩 spa@spa-maria.co.za
13/11/2025

Gaan blaai gerus deur ons Pryslys🪴

Kontak ons by die volgende:

📞 071 336 2172
📩 spa@spa-maria.co.za

Address

Diamantvallei Landgoed
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spa Maria Pretoria Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Spa Maria Pretoria Oos:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category