Martin's Funerals Reitz

Martin's Funerals Reitz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Martin's Funerals Reitz, Funeral service & cemetery, 20 Kalver Street, Reitz.

Compassionate and professional service is of utmost importance - we aim to treat each client uniquely and with superior quality service and attention to detail.

17/03/2026
Have peace of mind knowing your family is covered in case of death. Contact us today to find out what plan best covers y...
05/03/2026

Have peace of mind knowing your family is covered in case of death. Contact us today to find out what plan best covers your needs. We want to give you needed peace of mind.
Martin's Funerals Reitz
Contact info: 083 642 6230
suzelle@martinsfunerals.co.za
www.martinsfunerals.co.za

Die rouproses en depressieOm te rou is normaal en op die lang termyn goed, veral om deur al die gevoelens te werk.  Depr...
04/03/2026

Die rouproses en depressie
Om te rou is normaal en op die lang termyn goed, veral om deur al die gevoelens te werk. Depressie is een van die stappe, dit is ook een van die wat langdurige en permanente gevolge kan hê. Depressie kan vernietigend wees indien jy nie die waarskuwingstekens en erns daarvan raaksien nie.
Rou en depressie het albei ooreenkomstige en verskillende simptome. Ooreenkomstige simptome is oorweldigende hartseer, slapeloosheid, geen aptyt en gewigsverlies. Sodra erge depressie oorneem kan woede, irritasie, moeilikheid om verlies te aanvaar en selfmoordgedagtes om die geliefde weer te kan sien, van die simptome wees.
Waar verlies oor ‘n tydperk meer draaglik raak, kan depressie die teenoorgestelde uitwerking hê. Dit kan erger en meer intens raak met tyd. Depressie as gevolg van verlies word soms verwys na as “complicated grief”
Simptome hiervan sluit in:
• Kan aan niks anders d**k as aan jou verlies nie.
• Oorweldigende verlange na jou geliefde.
• Sukkel om die verlies te aanvaar.
• Gevoel dat jou lewe sinneloos is.
Wanneer is dit tyd om dringend om hulp te vra:
• As daaglikse aktiwiteite onmoontlik raak om uit te voer.
• As jy jouself blameer vir jou geliefde se afsterwe.
• Voel asof jy geen doel in die lewe het nie.
• As jy voel dat jy eerder moes gesterf het.
• As jy voel jy kan nie aangaan sonder jou geliefde nie.
Dit is baie belangrik om ondersteuning en hulp te kry indien jy die simptome ervaar tydens verlies. Die beste is om eerstens te besef jy het daardie ekstra hulp en bystand nodig. Daar is baie instansies om by aan te klop vir hulp. Jy kan jou geestelike raadgewer gaan sien wat jou sal kan bystaan. Selfs aanlyn is baie plekke wat bystand bied indien jy voel jy kan nie meer nie. Jy mag selfs ‘n familielid vra om te help met hulp soek as die gedagte daarvan te veel voel om self te soek.

Onthou om verlies te verwerk is moeilik en om hulp te vra is nie ‘n swakheid nie. Dit is hier waar jy jouself ook in ag moet neem en na jouself moet omsien. Weet dat daar familie en vriende is wat jou kan help op die dae wat moeiliker is as ander en dat jy sal besef jy is daardie liefde en hulp werd.

Address

20 Kalver Street
Reitz

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Martin's Funerals Reitz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram