Julandi Sevenster Pastorale Berading

Julandi Sevenster Pastorale Berading Meeste van ons sukkel een of ander tyd met emosies of gedrag. Sukkel jy dalk met herinneringe van die verlede, verhoudings, verliese of trauma?

Pastorale Berading help diegene wat sukkel om hulself te help.

18/11/2025
15/11/2025
29/10/2025
03/06/2025
Your tomorrow is shaped by the decisions you make today.  Seek insight from God.
24/03/2025

Your tomorrow is shaped by the decisions you make today. Seek insight from God.

20/03/2025

Ontmoet vir Annamarie Kruger
Annamarie het haar beradingsopleiding gedoen deur Keerpunt in Pretoria.
Annamarie spesialiseer in Trauma Berading.
Sy staan mense by wat geliefdes aan die dood afgestaan het, deur hul ook met die fynere detail te help. Sy help ook ander nood trauma gevalle.
Annamarie is nou amper ‘n jaar deel van ons gemeente.
Skakel haar vir meer inligting +27 (72) 565-8089

14/03/2025

Ontmoet vir Aletta Harmse
Aletta het reeds haar diploma en is besig met haar BA (Hons) Theological Studies and Biblical Counselling. Sy gaan in Tienerberading spesialiseer.
Dit sal ons Transformasie Beradingsentrum in ‘n klas van sy eie sit. Daar sal dan vir kinders(onder Kaydee), tieners (Aletta), Huwelike en Neuro Coaching(Julandi), Innerlike Genesing(Gawie), en Trauma berading(Annamarie), ‘n breë spektrum wees wat gedek word.
Aletta is al baie jare deel van die gemeente. Sy is een van die voorlopers by ons gebedspanne en ook betrokke by die musiekdepartement waar sy die klavier speel.
Vir meer inligting skakel Aletta by +27 72 833 6885

13/03/2025

Ontmoet vir Gawie van der Walt
Gawie het 27 jaar ondervinding in Innerlike Genesing en berading. Hy het sy Diploma by Christian Life Training. Hy is alreeds 7 jaar voltyds by AGS Richardsbaai betrokke. Gawie staan aan hoof van ons Intersessors, Hospitaal besoek span en hy dien ook op ons kerkraad.
Gawie en sy span doen ook “House Blessings”.
Skakel vir Gawie vir meer inligting 084 209 2365

12/03/2025

Ontmoet vir Kaydee Fick.
Kaydee is voltyds betrokke by ons Transformasie beradingsentrum.
Kaydee het haar BA (Hons) Theological Studies and Biblical Counselling, en sy is nou besig met haar Post Graduate Certificate in Therapeutic Play Skills.
Kaydee was 2 jaar by Veld en Vlei waar sy met die kinders gewerk het. Sy is alreeds vanaf 2016 by ons gemeente betrokke.
Sy neem somtyds ons Vrouebybelstudie waar en het ook al in die kerk gepreek.
Vir enige navrae kontak Kaydee vir ‘n afspraak.

Address

3 Waterberry Wood Street
Richards Bay
3900

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00

Telephone

+27836030525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Julandi Sevenster Pastorale Berading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category