03/12/2020
ANGS – die onsigbare siekte
Angs is die nuwe normaal vir menige mense vandag, met selfone wat ons lewe reguleer, die internet en die 2020 pandemie en die onvermydelike gevolge daarvan. Tye van angs treiter ons almal, maar sodra die probleem opgelos is, of die taak afgehandel is, dan is daar verligting van die angs simptome.
Dit is egter nie die geval met talle mense vandag nie, wat elke dag opstaan wetende dat daar moontlik weer ‘n angsaanval vandag kan wees, met simptome soos; hartkloppings, sweet, kortasem, uitermatige kommer, droë mond, rusteloosheid, uitermatige moegheid, swak konsentrasie, slaaploosheid, vermyding van sosiale geleenthede en irrationele denke. Net hierdie vrees alleen is genoeg om ‘n angs episode aan te bring.
Die behandeling van kroniese angs in Chinese Medisyne word aangepak deur te kyk na die oorsaak van die Yin / Yang wanbalans. Dit is verskillend in elke persoon. ‘n Wanbalans van die Lewer beïnvloed die vloei van energie en emosies; ‘n wanbalans van die Niere kan ly tot onnodige vrese en ‘n wanbalans van die Maag en Milt is verantwoordelik vir oormatige bekommernisse.
Deur middel van akupunktuur en kruie medisyne kan hierdie wanbalanse reggestel word en in die meeste gevalle voel die pasiente reeds aansienlik beter na die eerste behandeling.
Die belangrikheid van ‘n goeie dieët, om te help om angstigheid beter te beheer, kan nie genoeg beklemtoon word nie.
Probeer om die onderstaande kossoorte deel van jou daaglikse anti-angs dieët te maak (Harvard Health)
• ‘n Dieët laag in magnesium is bewys kan angs aanvalle vererger. Kosse ryk in magnesium kan bydra om ‘n mens kalmer te laat voel, onderandere; spinasie, switserse chard, peulgewasse, neute, sade en volgraan.
• Kosse ryk in sink soos; oesters, kasjoeneute, lewer, beesvleis en eiergele kan help om angs te verlaag.
• Eet probiotika ryk kosse soos; piekels, suurkool en kefir
• Aspersies, ‘n gesonde groente word hoog aangeskryf vir anti-angs eienskappe.
• Kosse ryk in vitamiene B; soos avokado en amandels.
• Hierdie voedselsoorte spoor die vrystelling van neuro-oordragstowwe soos serotonien en dopamien aan. ‘n Veilige manier om jou angs te probeer beheer.”
Vir meer inligting kontak Dr. Juliana Meredith by 083 649 7962.
ANXIETY – the invisible disease
Anxiety is the new normal for many people today, with cellphones, the internet, the 2020 pandemic and the inevitable consequences. Anxiety is not necessarily bad, especially if it dissipates after the problem has been solved or the task completed.
This however is not the case for many people. There are those who get up every day knowing that an anxiety/panic attack can present at any moment, resulting in symptoms of heart palpitations, sweating, shortness of breath, panic, dry mouth, restlessness, fatigue, poor concentration, insomnia, avoiding social interaction and irrational thoughts. This fear of a possible anxiety/panic attack is often enough to trigger just such an incident.
Chinese Medicine treats anxiety by determining the root of the Yin / Yang imbalance and by releasing “stuck” energy, especially in the upper body. Anxiety is not the same for everyone and in Chinese Medicine the focus is on the individual. A Liver imbalance will influence energy flow and emotions; a Kidney imbalance will result in irrational fears and an imbalance of the Stomach and Spleen will result in excessive worry.
These patterns are best treated with a well formulated combination of acupuncture and herbal medication and often patients feel remarkably better after just one session. Not surprising either is the importance of a good diet, to assist lower anxiety.
Make these foods a part of your anti-anxiety diet (Harvard Health)
“You might be surprised to learn that specific foods have been shown to reduce anxiety.
• Diets low in magnesium were found to increase anxiety-related behaviours. Foods naturally rich in magnesium may, therefore, help a person to feel calmer. Examples include leafy greens, such as spinach and Swiss chard. Other sources include legumes, nuts, seeds, and whole grains.
• Foods rich in zinc, such as oysters, cashews, liver, beef, and egg yolks have been linked to lowered anxiety.
• Eating probiotic-rich foods such as pickles, sauerkraut, and kefir was linked with fewer symptoms.
• Asparagus, known widely to be a healthy vegetable. Based on research, the Chinese government approved the use of an asparagus extract as a natural functional food and beverage ingredient due to its anti-anxiety properties.
• Foods rich in B vitamins, such as avocado and almonds
• These “feel good” foods spur the release of neurotransmitters such as serotonin and dopamine. They are a safe and easy first step in managing anxiety.”
For more information contact Dr. Juliana Meredith at 083 649 7962