Goukam Health APD

Goukam Health APD - Overcoming limitations and striving to reach full potential -

https://www.backabuddy.co.za/campaign/funding-for-goukam-health-apd

🎉 Gelukkige 60ste Verjaarsdag, Jan Marais! 🎉Vandag vier ons nie net ’n mylpaal nie, maar ook ’n ongelooflike persoon wat...
21/12/2025

🎉 Gelukkige 60ste Verjaarsdag, Jan Marais! 🎉

Vandag vier ons nie net ’n mylpaal nie, maar ook ’n ongelooflike persoon wat al jare deel is van ons gemeenskap. Jan, jou humor en die vreugde wat jy aan almal bring, maak elke dag beter.

Ons wens jou ’n wonderlike verjaarsdag vol lag, liefde en al die dinge wat jou gelukkig maak.

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Aggie! 🎉Ons wens vir jou ’n fantastiese dag vol vreugde, lag en al die mooi dinge wat jou hart ...
21/12/2025

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Aggie! 🎉

Ons wens vir jou ’n fantastiese dag vol vreugde, lag en al die mooi dinge wat jou hart gelukkig maak. Dankie vir jou harde werk, liefde en sorg wat jy elke dag aan ons pasiente gee – ons waardeer jou ongelooflik! 💐🥳

Baie geluk aan Monique Hofmeyr, Voorsitter van Goukam Health APD se beheerraad, wat vandag haar verjaarsdag vier!Mag al ...
19/12/2025

Baie geluk aan Monique Hofmeyr, Voorsitter van Goukam Health APD se beheerraad, wat vandag haar verjaarsdag vier!
Mag al jou drome en wense in hierdie nuwejaar vervul word en mag jy oorlaai word met liefde.
Baie dankie vir al jou tyd, raad, omgee en betrokkenheid by Goukam Health APD - ons waardeer jou en is dankbaar vir jou onbaatsugtige diens.
Lekker verjaar!

Baie dankie aan die Sleeping Beauty Kwiltersklub vir hul groot skenking aan Goukam Health APD. Ons sitkamer spog met 'n ...
10/12/2025

Baie dankie aan die Sleeping Beauty Kwiltersklub vir hul groot skenking aan Goukam Health APD. Ons sitkamer spog met 'n splinternuwe slim TV, deur hulle aangekoop en opgesit, nou kan almal lekker saam stories kyk. Asook 'n nuwe stel beddegoed vir elke inwoner en baie nuwe voorraad vir wondsorg.

Ons woorde is te min om ons dank uit te spreek, julle betrokkenheid beteken die wêreld vir ons en ons harte loop oor van dankbaarheid. Ons is dankbaar dat organisasies en klubs in Riversdal só betrokke wil wees en saam ons omgee vir ons werk in die gemeenskap.

Mag ons nog 'n lang pad stap met die Sleeping Beauty Kwiltersklub.

Happy Birthday, Jarred!If laughter is the best medicine, then you’re definitely our doctor! Thanks for the jokes, the ki...
30/11/2025

Happy Birthday, Jarred!
If laughter is the best medicine, then you’re definitely our doctor! Thanks for the jokes, the kindness, and the chaos you bring in the best way. Have an awesome day, funny guy!

28/11/2025
26/11/2025
Volgende week is ons groot BACK FRIDAY verkope! Daar gaan GROOT winskopies wees. Alle klere gaan net R10 wees!! Moet dit...
24/11/2025

Volgende week is ons groot BACK FRIDAY verkope! Daar gaan GROOT winskopies wees. Alle klere gaan net R10 wees!! Moet dit nie misloop nie!

✨ **THANK YOU / DANKIE AAN ONS DIENSHELDE** ✨Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan elke lid van die...
19/11/2025

✨ **THANK YOU / DANKIE AAN ONS DIENSHELDE** ✨

Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan elke lid van die uniformdienste wat die **Uniform Service 2025** bygewoon het.
It was a powerful and deeply meaningful gathering, filled with gratitude, unity and God’s presence.

Dankie vir julle diens, julle opoffering en julle daaglikse toewyding om ons gemeenskappe veilig te hou. Your presence truly made this service special, and it was an honour to stand in prayer and thanksgiving with you.

A heartfelt thank you as well to all departments, agencies, families, and community members who supported and participated. Julle betrokkenheid wys weer eens hoe sterk ons is wanneer ons saamstaan.

May God continue to guide and protect each one of you in your calling. 🙏💙
Ons sien julle. Ons waardeer julle. We honour you.

Address

40 Long Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27686550360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goukam Health APD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Goukam Health APD:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram