01/05/2026
β°π Ons is oop vandag β 1 Mei! πβ°
Goeie nuus! Wynland Apteek & Kliniek is vandag oop om na jou en jou familie se gesondheid om te sien.
π Ure: 09:00 β 12:00
Kom gerus in vir medikasie, advies of enige gesondheidsbehoeftes β ons span help altyd graag met βn glimlag! π
π Robertson Mall, Van Reenenstraat
π 023 626 4336 / 023 626 4337
π² WhatsApp: 072 976 1840
π www.wynlandapteek.co.za