Elize Steyn Counselling and Coaching

Elize Steyn Counselling and Coaching Counselling ,Play Therapy for children and Coaching. Children, teenagers and adults are all welcome

Emotional development, bullies, anger, step families, inner conflict, PTSD, traumatic events, loss of someone.

FLY...soveel waarde in hierdie woord..first love yourself...hoeveel van ons doen werklik? Ons is so besig om ander tevre...
14/10/2020

FLY...soveel waarde in hierdie woord..first love yourself...hoeveel van ons doen werklik? Ons is so besig om ander tevrede te stel, dat die een wat die meeste waarde het verlore gaan. Kom werk aan jouself, kom groei en ontdek die waarde van liefde vir jouself. Kontak my gerus. Elize 0834593144

Wie jy word en jou bydrae tot ander se lewens is wat saakmaak.
03/10/2020

Wie jy word en jou bydrae tot ander se lewens is wat saakmaak.

Balans...sukkel jy met balans in jou lewe? Voel alles net te veel? Voel jy verward? Sukkel jy met jou kinders se emosies...
11/09/2020

Balans...sukkel jy met balans in jou lewe? Voel alles net te veel? Voel jy verward? Sukkel jy met jou kinders se emosies en humeure? Kontak my gerus. Elize 0834593144.

Sooo baie waar. Kom groei en laat die verlede wat jou terughou agter. Kontak my gerus op 0834593144.
25/08/2020

Sooo baie waar. Kom groei en laat die verlede wat jou terughou agter. Kontak my gerus op 0834593144.

Met die Covid pandemie is drukkies nie toelaatbaar. Almal smag daarna, met of sonder die pandemie.
21/08/2020

Met die Covid pandemie is drukkies nie toelaatbaar. Almal smag daarna, met of sonder die pandemie.

Ons grootste vyand is ons denke, gedagtes, gestoorde inligting. Kontak my gerus by 0834593144.
20/08/2020

Ons grootste vyand is ons denke, gedagtes, gestoorde inligting. Kontak my gerus by 0834593144.

Sukkel jy om jou emosies onder beheer te hou? Voel alles te veel? Kontak my gerus by 0834593144
14/08/2020

Sukkel jy om jou emosies onder beheer te hou? Voel alles te veel? Kontak my gerus by 0834593144

Alles is steeds so onbekend en deurmekaar met die Covid pandemie. Kontak my gerus by 0834593144. Kom werk aan jou eie ge...
03/08/2020

Alles is steeds so onbekend en deurmekaar met die Covid pandemie. Kontak my gerus by 0834593144. Kom werk aan jou eie geluk vir die beste make-over ooit

Sulke dapper woorde wat ons altyd voorhou. Kom bou aan jouself dan kan jy sonder voorgee lewe. Kontak my gerus by 083459...
22/07/2020

Sulke dapper woorde wat ons altyd voorhou. Kom bou aan jouself dan kan jy sonder voorgee lewe. Kontak my gerus by 0834593144.

Ons almal ken die maskers waaragter ons skuil. Is jy moeg weggekruip? Val die maskers wanneer hulle moet op wees? Kontak...
14/07/2020

Ons almal ken die maskers waaragter ons skuil. Is jy moeg weggekruip? Val die maskers wanneer hulle moet op wees? Kontak my gerus op whatsapp 0834593144

Met die CoVid pandemie word ons almal moeg en moedeloos. Ons verloor ons werke, geliefdes, huise, huwelike, vriende. All...
09/07/2020

Met die CoVid pandemie word ons almal moeg en moedeloos. Ons verloor ons werke, geliefdes, huise, huwelike, vriende. Alles wat normaal was, is nou abnormaal. Kontak my gerus op Whatsapp 0834593144 of skakel my gerus. Indien ek nie antwoord nie is ek ongelukkig besig met konsultasies.

Vrede en geluk verkry jy as jy vrede maak met jouself. Skakel my gerus by 0834593144. Whatsapp my gerus.
05/07/2020

Vrede en geluk verkry jy as jy vrede maak met jouself. Skakel my gerus by 0834593144. Whatsapp my gerus.

Address

143 Bethlehem Drive
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Tuesday 14:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Wednesday 14:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Thursday 14:00 - 17:00
18:00 - 19:00
Friday 14:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00
14:00 - 15:00

Telephone

+27834593144

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elize Steyn Counselling and Coaching posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Elize Steyn Counselling and Coaching:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram