18/11/2025
AANDAG VELDRIFT :Die Kruie Antie kom doen gratis aflewering in Veldrift Vrydag 21 Nov 2025. Plaas asb jul bestellings so gou as moontlik om gebruik te maak van die geleentheid.
Kontak Die Kruie Antie op : 0832100129 vir jou bestelling / pryslys / inligting oor produkte.
Soek jy iets om jou gestel op te bou vir die Feestyd, kry dan Kankerbossie kapsules(R99/60 kapsules),
Soek jy die "Superfood" kruie, kry dan Moringa Kapsules (R99/60 kapsules).
Het jy seer en brandende voete en hande kry die Kankerbossie gel (R120/200ml)
Seer spiere na 'n dag se harde werk / speel kry dan die Arnika en Buchu gel (R120/200ml)
'n Gesigroom wat jy dag en nag kan gebruik vir 'n spranklike vel ( R91/50ml)
Nog tale ander produkte beskikbaar. Kontak Die Kruie Antie gerus op 083 210 0129
Aflewering in St Helena baai en omgewing gratis. PUDO kan landswyd gedoen word vanaf R50 ekstra.