Edu Prosperi

Edu Prosperi Waar elke kind se onderrig eerste kom.

Meer oor ons Matrieks van 2026 ✨.
13/03/2026

Meer oor ons Matrieks van 2026 ✨.

11/03/2026

Hoërskool leerders kry nuwe perspektief oor die myn-bedryf! Ons hoërskool leerders het die geleentheid gehad om meer te ...
27/02/2026

Hoërskool leerders kry nuwe perspektief oor die myn-bedryf!

Ons hoërskool leerders het die geleentheid gehad om meer te leer oor hoe ’n moderne koolmyn funksioneer. Hulle het eerstehands gehoor watter masjinerie en prosesse gebruik word om steenkool veilig en doeltreffend te myn.

Daar is spesifiek gefokus op veiligheid ondergronds – van gevorderde ventilasie-stelsels en behoorlike beligting tot streng veiligheidsprosedures. Mynbou vandag is beslis nie meer soos 100 jaar gelede nie! Tegnologie en ingenieurswese speel ’n groot rol om werkers te beskerm en ’n veilige werksomgewing te verseker.

Die leerders is ook bewus gemaak van die verskillende profesies wat ondergronds betrokke is – van mynboukundiges tot ingenieurs. Mynbou en ingenieurswese werk hand aan hand om nie net steenkool effektief te ontgin nie, maar om die veiligheid van elke persoon ondergronds te verseker.

’n Waardevolle leerervaring wat nuwe insig en moontlike loopbaanrigtings oopmaak!

In April we will proudly celebrate Autism Awareness Month 💙This month is about building understanding, showing compassio...
26/02/2026

In April we will proudly celebrate Autism Awareness Month 💙
This month is about building understanding, showing compassion, and embracing the beautiful differences that make every person unique. It’s a time to promote inclusion, patience, and support within our school community.
Let’s stand together and spread awareness.
💙 Autism Awareness shirts are available!
👕 R300 per shirt
📏 All sizes available
📍 Orders can be placed at the High School Centre with Zama or Lynette
📞 082 559 3033
📞 082 091 6383
Thank you for helping us create a more caring and inclusive environment!

Edu BrainlabBelieving in every child's potential!
26/02/2026

Edu Brainlab
Believing in every child's potential!

Good day Edu Prosperi Parents, friends and family!!We kindly invite you to support our Grade 11 and 12 learners at our u...
19/02/2026

Good day Edu Prosperi Parents, friends and family!!

We kindly invite you to support our Grade 11 and 12 learners at our upcoming Spur Fundraiser Evening. This special evening is aimed at raising funds for our Matrics.

Our Grade 11 and 12 learners, together with the Edu Prosperi staff, will be waitressing for the evening, and we would truly appreciate your support. Thank you.

17/02/2026

Wat ’n aand vol energie en lekker vibes!Ons hoërskoolleerders het gewys hulle kan nie net hard werk in die klas nie, maa...
16/02/2026

Wat ’n aand vol energie en lekker vibes!

Ons hoërskoolleerders het gewys hulle kan nie net hard werk in die klas nie, maar ook behoorlik die dansvloer laat leef!

Van die eerste liedjie tot die laaste beat – lag, kuier en onvergeetlike oomblikke saam met vriende.

Dankie aan elke leerder wat die aand so spesiaal gemaak het. Julle entoesiasme en gees maak ons trots!

Edu Prosperi weet hoe om die balans tussen werk en pret te hou!

Address

10 Steelpoort Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27673603147

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edu Prosperi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Edu Prosperi:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category