14/11/2025
Nog n mooi sukses in wording. Hierdie klient is n Tipe 1 diabete en haar eetplan is aangepas om by haar lewensstyl te pas dus verloor sy baie stadiger as die normale kliente maar het nogsteeds uitstekende sukses en hier is die bewyse.
Dames verloor gemiddeld 3cm per kg vet verlies
Haar verlies:
Bors 8cm
Middel 16cm
Heupe 13cm
Totaal 37cms
Sy het in totaal 12kg gewig verloor
Kyk net die verskil in haar bene - wat n transformasie sy het kniee gekry😁 is dit nie ongelooflik nie.🙏💕💪
Wys net waar n wil is, is n weg maak nie saak wat jou mediese omstadighede is nie🙏💕💪
Baie geluk Cathy met fie sukses wat jy sover bereik het. Ek weet ons het nog n pad om te stap maar met jou positiewe gesindheid en deursettingsvermoe gaan ons hierdie bemeester🙏💕😘
Dankie vir jou sukses tot dusver jy is n groot inspirasie vir baie❣🤸♀️🍦🎊👏