11/02/2026
๐ถ๐ช Klipwerf Orkes Fondsinsameling โ Moenie misloop nie! ๐ช๐ถ
Ons nooi u hartlik uit na ons Klipwerf Orkes Dans- en Kuieraand op 14 Maart 2026 by die Strand Stadsaal.
Dit beloof om โn onvergeetlike aand vol lekker musiek, dans en gesellige saamkuier te wees โ en kaartjies verkoop reeds vinnig!
๐ Bespreek u kaartjies so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.
๐ณ Kaartjies: R350 p.p. (dans en ete ingesluit)
๐ฝ๏ธ Tafels: 8 persone per tafel
๐ Besprekings: Marietjie โ 082 920 1265
Kom geniet die aand saam met ons en ondersteun โn goeie doel! ๐๐บ
๐ถ๐ช Klipwerf Orkes Fundraising Evening โ Donโt Miss Out! ๐ช๐ถ
You are invited to our Klipwerf Orkes Dance and Social Evening on 14 March 2026 at the Strand City Hall.
It promises to be an unforgettable evening filled with great music, dancing and wonderful company โ and tickets are already selling fast!
๐ Please secure your tickets as soon as possible to avoid disappointment.
๐ณ Tickets: R350 per person (dance and dinner included)
๐ฝ๏ธ Tables: 8 people per table
๐ Bookings: Marietjie โ 082 920 1265
Come and enjoy the evening with us while supporting a great cause! ๐๐บ