Strubenvale Pharmacy

Strubenvale Pharmacy WELCOME! WE ARE YOUR LOCAL EMERGENCY PHARMACY. WE ARE HERE FOR YOU!

WE OFFER HEALTH AND WELLNESS SUPPLEMENTS, CLINIC SERVICES, MEDICAL AID WELLNESS CHECKS, DISPENSING, COSMETICS, BABY CARE AND MANY MORE.

NEEM KENNISOp 24 DESEMBER 2025 ons sal oop wees van 08.00 -13:00.Dankie vir julle ondersteuning en geseende kersseisoen ...
23/12/2025

NEEM KENNIS

Op 24 DESEMBER 2025 ons sal oop wees van 08.00 -13:00.

Dankie vir julle ondersteuning en geseende kersseisoen aan almal.๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„

***

NOTICE

On 24 DECEMBER 2025 we will be open from 08.00 - 13:00.

Thank you for your support and a blessed Christmas season to everyone. ๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„

MIANE WAS SUPER BRAAF VANDAG!! Kyk hoe opgewonde spog sy met haar eerste oorbelletjies! Te pragtig!! Dankie aan Nadia en...
18/12/2025

MIANE WAS SUPER BRAAF VANDAG!!

Kyk hoe opgewonde spog sy met haar eerste oorbelletjies! Te pragtig!!
Dankie aan Nadia en Chardunay vir die inskiet van die oorbele

***

MIANE WAS SUPER BRAVE TODAY!!

Look how excited she is showing off her first earrings! So beautiful!!
Thank you to Nadia and Chardunay for shooting the earings.

GELUKKIGE WENNERBaie geluk aan Natalien Duvenage wat die patio heather wat in die jaar se kompetisie was gewen het.Mag h...
09/12/2025

GELUKKIGE WENNER

Baie geluk aan Natalien Duvenage wat die patio heather wat in die jaar se kompetisie was gewen het.

Mag hy jou baie hitte voorsien vir volgende koue seisoen wat voorle in die nuwe jaar.

Baie geluk.๐ŸŒธ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Skryf in vir die volgende kompetisie wat in maart 2026 eindig deur enige Nativa produkte te koop en staan n kaans om n braai te wen.

Hoekom wag? Kom nou en koop n produk om in te skryf.

Hier by ons Strubenvale apteek/pharmacy.๐Ÿ˜€๐Ÿค—

NEEM KENNISOp 16 DESEMBER 2025 asook 26 DESEMBER 2025 sal die apteek volgens sondag ure werk dit beteken:Ons sal oop wee...
05/12/2025

NEEM KENNIS

Op 16 DESEMBER 2025 asook 26 DESEMBER 2025 sal die apteek volgens sondag ure werk dit beteken:
Ons sal oop wees van 09:00 -13:00 en dan weer 17:00 -19:00 oop wees.

Dankie vir julle ondersteuning en geseende kersseisoen aan almal.๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„

***

NOTICE

On 16 DECEMBER 2025 as well as 26 DECEMBER 2025 the pharmacy will operate according to Sunday hours, which means:
We will be open from 09:00 - 13:00 and then again from 17:00 - 19:00.

Thank you for your support and a blessed Christmas season to everyone. ๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„

NEEM KENNIS Goeie dag aan almal ons sal op 25 Desember 2025 asook 1 Januarie 2026 heeltemal toe wees en nie oop maak vir...
05/12/2025

NEEM KENNIS

Goeie dag aan almal ons sal op 25 Desember 2025 asook 1 Januarie 2026 heeltemal toe wees en nie oop maak vir die dag nie weens ons personeel ook tyd saam hul familie gaan spandeer.

Ons wens elkeen van julle n geseende kersfees en nuwe jaar toe.

๐Ÿ˜ƒ๐ŸŽ„๐ŸŽ‰๐ŸŽ‡

***

NOTICE

Good day to everyone, we will be completely closed on December 25, 2025, as well as January 1, 2026, and will not open for the day as our staff will also be spending time with their families.

We wish each of you a blessed Christmas and New Year.

๐Ÿ˜ƒ๐ŸŽ„๐ŸŽ‰๐ŸŽ‡

USN BLACK FRIDAY SPECIALUSN Special available only at Strubenvale Pharmacy.So why wait RUN and take home the affordable ...
28/11/2025

USN BLACK FRIDAY SPECIAL

USN Special available only at Strubenvale Pharmacy.

So why wait RUN and take home the affordable special today stil.

TFP KOOP 2 KRY 1 GRATIS TYD17/11/2025 tot 31/12/2025 GELDIG๐Ÿ˜ƒ๐Ÿฅณ๐ŸคฉStrubenvale Pharmacy
25/11/2025

TFP KOOP 2 KRY 1 GRATIS TYD

17/11/2025 tot 31/12/2025 GELDIG๐Ÿ˜ƒ๐Ÿฅณ๐Ÿคฉ

Strubenvale Pharmacy

!BLOEDSKENK! Ons wil hartlik dankie se vir almal wat bloed geskenk het! Drie families is inniglik dankbaar vir jou onbaa...
25/11/2025

!BLOEDSKENK!

Ons wil hartlik dankie se vir almal wat bloed geskenk het! Drie families is inniglik dankbaar vir jou onbaatsugtige daad!

***

!BLOOD DONATIONS!

We would like to thank everyone who donated blood! Three families are deeply grateful for your selfless act!

WERELD DIABETES DAG 14 NOVEMBER ๐Ÿ’™ Gereelde bloedsuikermonitering is een van die eenvoudigste maniere om op hoogte te bly...
18/11/2025

WERELD DIABETES DAG 14 NOVEMBER ๐Ÿ’™

Gereelde bloedsuikermonitering is een van die eenvoudigste maniere om op hoogte te bly van jou gesondheid.

Ons het die hele dag GRATIS bloedglukose toetse aangebied!

Baie dankie aan al ons personeel vir hulle samewerking op hierdie dag.

***

WORLD DIABETES DAY 14 NOVEMBER๐Ÿ’™

Regular blood sugar monitoring is one of the simplest ways to stay on top of your health.

We offered FREE blood glucose screening the entire day!
Thank you to all our staff members for making it possible and easy to help other.

WรŠRELD DIABETES DAG 14 NOVEMBER ๐Ÿ’™Gereelde bloedsuikermonitering is een van die eenvoudigste maniere om op hoogte te bly ...
13/11/2025

WรŠRELD DIABETES DAG 14 NOVEMBER ๐Ÿ’™

Gereelde bloedsuikermonitering is een van die eenvoudigste maniere om op hoogte te bly van jou gesondheid. So more, op Wรชrelddiabetesdag, bly op hoogte, bly gesond en neem aksie deur Strubenvale Pharmacy te besoek.

Ons bied die hele dag GRATIS bloedglukose toetse aan!

***
WORLD DIABETES DAY 14 NOVEMBER๐Ÿ’™

Regular blood sugar monitoring is one of the simplest ways to stay on top of your health. So tomorrow, on World Diabetes Day, stay informed, stay healthy, and take action by visiting Strubenvale Pharmacy.

We are offering FREE blood glucose screening all day!

REVITAL
13/11/2025

REVITAL

13/11/2025

REVITAL

Revital Ginseng Plus 30 Capsules is a health supplement that helps you stay physically active and mentally alert. It also fights tiredness and stress.

Address

69 Ermelo Road
Springs
1559

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 13:00
17:00 - 19:00

Telephone

+27113623774

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Strubenvale Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Strubenvale Pharmacy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram