Cloetes Begrafnisdienste

Cloetes Begrafnisdienste Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cloetes Begrafnisdienste, Funeral service & cemetery, Steinkopf.

24/7 Quality Funeral Services
•Removal of body
•Mortuary Facilities
•Death Registration
•Funeral Decor
•Funeral Policies
•Funeral Pamphlets
•Florist Services
•Photo Development
•Coffins
•Caskets
•Domes

Rus in vrede Oom SaultjieOns innige simpatie aan die Beukes familie en Vriende.
07/04/2023

Rus in vrede Oom Saultjie
Ons innige simpatie aan die Beukes familie en Vriende.

Rus in Vrede KokoAlle sterkte aan die bedroefde familie van wyle Koko
23/03/2023

Rus in Vrede Koko
Alle sterkte aan die bedroefde familie van wyle Koko

RIP Jah man
12/03/2023

RIP Jah man

Ons innige simpatie aan die Julie & Cloete familie.Mag ons Hemel se Vader jule vertroos in die moeilik tyd.Koester die g...
03/03/2023

Ons innige simpatie aan die Julie & Cloete familie.
Mag ons Hemel se Vader jule vertroos in die moeilik tyd.
Koester die goeie herineringe

Rus in Vrede oom Bobby Balie. Alle sterkte aan oom Bobby se Vrou , kinders en bree familie en vriende kring.
17/02/2023

Rus in Vrede oom Bobby Balie.
Alle sterkte aan oom Bobby se Vrou , kinders en bree familie en vriende kring.

Rus in Vrede Joseph Alle sterkte aan die familie en vriende
19/01/2023

Rus in Vrede Joseph
Alle sterkte aan die familie en vriende

Rus in Vrede Phabrè , Alle sterkte aan die familie en vriende
19/01/2023

Rus in Vrede Phabrè ,
Alle sterkte aan die familie en vriende

Goeie dag almalOns span by Cloete's Begrafnisdienste wil u een en elk  net seënwense toewens vir die nuwe jaarDie Here h...
01/01/2023

Goeie dag almal

Ons span by Cloete's Begrafnisdienste wil u een en elk net seënwense toewens vir die nuwe jaar

Die Here het ons deur gedra in 2022
Al die lof en eer kom die Here toe

Mag die nuwe jaar net goeie gesondheid en baie seeninge inhou

Nuwejaars groete

Goeie more aan al ons getroue ondersteunersGeseende KersfeesMag die Kers seisoen net vrede , gesondheid en baie seeninge...
25/12/2022

Goeie more aan al ons getroue ondersteuners

Geseende Kersfees
Mag die Kers seisoen net vrede , gesondheid en baie seeninge inhou

Ganiet die familie tyd

Ons d**k ook aan ons geliefdes wat vooruit gegaan het , laat ons die goeie tye saam koester

Ons inige simpatie aan die Groenewald familie van Port Nolloth Diamond City met die heengaan van Jotam
23/11/2022

Ons inige simpatie aan die Groenewald familie van Port Nolloth Diamond City met die heengaan van Jotam

Ons innige simpatie aan die Cloete Familie van Steinkopf met die heengaan van
23/11/2022

Ons innige simpatie aan die Cloete Familie van Steinkopf met die heengaan van

Baie dankie aan die Begrafnisondernemers vir jule puik diens vandag te    Ons is daar vir u 24/7
29/10/2022

Baie dankie aan die Begrafnisondernemers vir jule puik diens vandag te

Ons is daar vir u 24/7

Address

Steinkopf
8244

Telephone

+27829767884

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cloetes Begrafnisdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram