24/12/2025
🎄 Geseënde Kersfees van Kannemeyer Fisioterapie! 🎄
Baie dankie aan al ons wonderlike pasiënte vir julle ondersteuning deur die jaar. Ons wens julle ’n feestelike, rustige Kersfees en ’n gesonde begin vir 2026 toe ✨
📅 Neem asseblief kennis:
Ons sluit vandag, 24 Desember en heropen Maandag, 5 Januarie 2026 om 08:00.
Geniet die rus, beweeg ’n bietjie en ontspan lekker – ons sien julle in die nuwe jaar! 💙
🎄 Merry Christmas from Kannemeyer Physiotherapy! 🎄
Thank you to all our amazing patients for your trust and support throughout the year. We wish you a joyful, restful Christmas and a healthy start to 2026 ✨
📅 Please note:
We close today, 24 December and reopen on Monday, 5 January 2026 at 8:00am.
Enjoy the break, move a little, rest a lot – we’ll see you in the new year! 💙