Chommiez se Mathilda Meraai Thys

Chommiez se Mathilda Meraai Thys We educate people of all ages through Theatre. We also do puppet theatre and entertainment @ birthday parties, year end functions, schools, work place etc.

Our aim is educate as many people as we can through entertainment. We educate people of all ages about, substance abuse, HIV Aids, Gender base violence, health & nutrition and many more. We can facilitate role playing at seminars and conference, to suit the needs of your company and your clients. We also do entertainment for year end functions, parties and many more.

18/07/2019

Is julle reg vir onse Leatitia Solomons anaand 9 uur op VIA TV

12/07/2019

Het julle hierdie gesien? Onse us terug op Viatv

Luister na Leatitia Solomons en Haidee Muller môre oggend tussen 09h00 en 10h00 op
10/07/2018

Luister na Leatitia Solomons en Haidee Muller môre oggend tussen 09h00 en 10h00 op

Is julle reg vir onse Leatitia Solomons se geselsie met Haidee Muller op môre oggend tussen 09h00 en 10h00?
Vroeg opstaan, hoor!

21/06/2018

So excited om Leatitia Solomons vanaand 9 uur te sien op VIA TV
Tune in op Channel 147.

10/08/2016
28/07/2016

Dit spyt ons om julle mee te deel dat die groep evolve..
Dis darem nie heeltemal slegte nuus nie omdat ons trots is op ons mede Chommie Hilton Mandela Andries wat sy en career gaan uitleef en ons wens hom alle sukses en voorspoed toe.
Kontak Hilton gerus vir enige of werk.
Mathilda Thys en ons ander Leatitia Solomons sal haar loopbaan as na verdere hoogtepunte toe neem.
Kontak Mathilda Thys gerus vir enige , of .
Baie dankie aan al onse vir julle liefde en ondersteuning met ons journey.
Nou is die tyd vir nuwe uitdagings.

Ons is binnekort te sien in die music video van Afrikaans ruk se "House Party" :)
19/07/2016

Ons is binnekort te sien in die music video van Afrikaans ruk se "House Party" :)

Sorry dat os 2 so stil is!! Ons beplan ietsie vir einde September...is julle in of uit!!! Watch this space...see you soo...
19/07/2016

Sorry dat os 2 so stil is!! Ons beplan ietsie vir einde September...is julle in of uit!!! Watch this space...see you soon Chommiez :)

Dankie vir almal wat die show in   kom kyk het.  Julle ondersteuning het die aand n sukses gemaak.
12/06/2016

Dankie vir almal wat die show in kom kyk het. Julle ondersteuning het die aand n sukses gemaak.

Matilda Heeltemal gedisconnect!
11/06/2016

Matilda Heeltemal gedisconnect!

My jitte ons voel vandag Famous! Dankie weereens aan almal vir hulle support met ons   event verlede Vrydag in   julle h...
09/06/2016

My jitte ons voel vandag Famous! Dankie weereens aan almal vir hulle support met ons event verlede Vrydag in julle het baie kids se harte gelukkig gemaak. Dankie vir die berig in vandag se koerant!

Address

38 Long Street, Cloetesville
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chommiez se Mathilda Meraai Thys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram