Dr. Carla Bezuidenhout, Opvoedkundige Sielkundige /Educational Psychologist

Dr. Carla Bezuidenhout, Opvoedkundige Sielkundige /Educational Psychologist Opvoedkundige sielkundige dienste: psigo-terapie, spelterapie, psigo-opvoedkundige assesserings.

Kinders se aanlynveiligheid begin by hul ouers. Ouers, wees ingelig en stel grense in, selfs al maak dit jou ongewild by...
26/10/2025

Kinders se aanlynveiligheid begin by hul ouers. Ouers, wees ingelig en stel grense in, selfs al maak dit jou ongewild by jou kind…

Om kinders toegang te gee tot Roblox, is soos om hulle op ’n skinkbord vir pedofiele aan te bied, sê Emma Sadleir.

Net omdat hulle jonk is, beteken dit nie dat kinders en tieners, nie deur geestesgesondheidskwessies geaffekteer kan wor...
10/10/2025

Net omdat hulle jonk is, beteken dit nie dat kinders en tieners, nie deur geestesgesondheidskwessies geaffekteer kan word nie...

05/10/2025

Baie dankie  vir die geleentheid om ‘n webinaar aan te bied oor ‘Emosionele welstand tydens vroeë kinderontwikkeling’.  ...
25/08/2025

Baie dankie vir die geleentheid om ‘n webinaar aan te bied oor ‘Emosionele welstand tydens vroeë kinderontwikkeling’.

Dankie  dat ek kon deel wees van julle Gr.7 oueraand om met ouers en leerders te deel wat nodig is vir hul lewensreis…
23/07/2025

Dankie dat ek kon deel wees van julle Gr.7 oueraand om met ouers en leerders te deel wat nodig is vir hul lewensreis…

Baie dankie  vir ons kuier oor die waardes, omgee en vriendskap. My voorreg om steeds in vriendskap met Louwtjies te wee...
23/07/2025

Baie dankie vir ons kuier oor die waardes, omgee en vriendskap. My voorreg om steeds in vriendskap met Louwtjies te wees!

Address

Hoër Meisieskool Bloemhof
Stellenbosch
7600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr. Carla Bezuidenhout, Opvoedkundige Sielkundige /Educational Psychologist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category