09/06/2022
Just Jazz- Vat so!
Kom laat jou tone omkrul en jou lyf tyd hou met lekker musiek vir die hele gesin.
Marthie en Bram Potgieter se Sincere Swing Band Bied aan
Just Jazz: vat so!
Donderdagaand 30 Junie, 19:00 tot 21:00 , in Breda str, Paarl by Die Loft.
Bespreek by KC 107.7, 083 767 2701 of http://marthienel.com/Bookings. Koste R150 pp.
Musiek het nog nooit so goed geklink nie KC 107.7.