02/03/2026
✨ 15 jaar van toewyding, omgee en ongelooflike harde werk! ✨
Vir 15 jaar hou sy nie net die boeke reg nie, maar ook ons harte bymekaar. Dankie vir jou wysheid, jou geduld, jou omgee en die manier waarop jy elke dag ’n verskil maak.
Ons is dankbaar vir JOU, Marietjie💛💸🌼