Zest, look your best

Zest, look your best Zest is a Mobile Personal Training company in Stellenbosch, training women and couples in the comfort of their homes. Also training women in group settings.

Zest is a Mobile Personal Training company, training women and couples in the comfort of their homes.

27/11/2021

Pay with your debit or credit card, using the link below. Payments are secured by Yoco.

Soooo SUPER opgewonde dat hierdie beskuitresep gewerk het. Ekt my Tannie se semelbeskuit resep verander dat dit sommer B...
17/01/2018

Soooo SUPER opgewonde dat hierdie beskuitresep gewerk het.

Ekt my Tannie se semelbeskuit resep verander dat dit sommer BAIE gesonder is!!

Stoneground meel, coconut oil, almond milk, coconut milk, onverfynde suiker, en oat bran is van die bestandele hierin.

En my vriendin het gesê dit proe soos KOEK!

So ek sou sê dis n teken vir sukses?!

Dis moontlik om regtig LEKKER te eet, terwyl dit dan sommer die gesonde opsie is.

10/11/2017

Feeling her?

Bring Jim (aka Jax) to. your. house. 😁

Steeds een van my gunsteling oefenfotos. Love die balans en die vertroue. Daar is al meer navorsing wat wys dat die ou q...
06/11/2017

Steeds een van my gunsteling oefenfotos. Love die balans en die vertroue.
Daar is al meer navorsing wat wys dat die ou quote "Train together, Stay together" tog waar is.
Vir meer inligting oor my couples training, kontak my, Jackie @ hellozestfitness@gmail.com

My "Nuwe Jy Begin In November" Challenge skop VANDAG af.  1-30 November!  As jy nog nie ingeskryf het nie, en graag wil ...
01/11/2017

My "Nuwe Jy Begin In November" Challenge skop VANDAG af. 1-30 November! As jy nog nie ingeskryf het nie, en graag wil deel wees, SPRING GOU!! Stuur jou fotos vandag nog in, betaal jou R150 en begin sommer dadelik met die challenge.
Daar is 'n lekker prysie wat dalk vir JOU wag. Plus, selfs al wen jy nie die prys nie, wen jy al die pad itv gesondheid, fiksheid, nuwe great gewoontes, nuwe energie, vetverlies, endorfiene vir 'n smile op jou gesig, en so lang lys van goeie goed dat ek jou heeldag kan besig hou as jy stadig lees...lol...

Maar kom ek hou op laf wees en gee jou tyd om jou fotos te neem.

Let's do this!

Jou motivering vir die NUWE JY BEGIN IN NOVEMBER Challenge!!  Die moeite werd!!
30/10/2017

Jou motivering vir die NUWE JY BEGIN IN NOVEMBER Challenge!! Die moeite werd!!

It’s that time of the year again where one of my pet peeves starts rearing it’s ugly head. Pretty soon you’ll hear people say things like: “I know we’re all tired this time of the year, but let’s keep working hard”. You’ve probably already heard it in some form. This is a mentality and that’s …

Ek (Zest Look Your Best) begin Woensdag 1 November 2017 'n Health & Fitness Transformation challenge!!! Party van ons is...
30/10/2017

Ek (Zest Look Your Best) begin Woensdag 1 November 2017 'n Health & Fitness Transformation challenge!!!

Party van ons is dalk al moeg en moedeloos vir die jaar en ons begin wens dit wil end kry. MAAR kom ons eindig die jaar op 'n hoë noot. Energiek en positief. Voel lekkerder in jou lyf wanneer jy die vakansie ingaan. Hierdie artikel gaan jou verseker inspireer om hierdie Challenge te doen, so lees dit graag:

http://dirkswart.co.za/3-competitive-advantages/

Die NUWE JY BEGIN IN NOVEMBER Challenge behels
'n Oefenkomponent ('n lekker fun kalender met vrae op, sodat jou antwoord jou workout vir die dag bepaal)
'n Dieët komponent (daar is 'n paar opsies gelys en jy kies slegs EEN opsie om vol te hou vir die maand). Ons gaan mekaar bystaan en opcheck. WE CAN DO THIS!!!

Maak seker jy mis nie uit nie!!! Kontak my om meer inligting te kry, en begin Woensdag saam met ons.

Hierdie is so interessant! https://youtu.be/APZCfmgzoS0Is dit beter om niks te eet nie (te vas) of om baie min te eet? W...
23/10/2017

Hierdie is so interessant!

https://youtu.be/APZCfmgzoS0

Is dit beter om niks te eet nie (te vas) of om baie min te eet?
Wat gebeur fisiologies met jou as jy vas?

Die antwoord sal jou dalk skok, en verseker jou mind boggle.

Beste info in video vorm wat ek al kon kry hieroor.

This is about the drastic physiological differences between fasting and eating less ▲Patreon: https://www.patreon.com/WILearned ▲Twitter: https://twitter.com...

Address

Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zest, look your best posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Zest, look your best:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram