Goue Oues Tehuis

Goue Oues Tehuis Lovely homely assisted living facility in the Heart of Stilfontein in North West Province.

Namens goue oues wens ons oupa stanley baie baie geluk met sy verjaarsdag. Oupa is lekker bederf en sommer almal is bede...
22/07/2023

Namens goue oues wens ons oupa stanley baie baie geluk met sy verjaarsdag. Oupa is lekker bederf en sommer almal is bederf deur oupa en ouma se seun George. Baie dankie George

Was lus vir bietjie braai gister. Moet ons wonderlike oumas en oupas bederf
21/07/2023

Was lus vir bietjie braai gister. Moet ons wonderlike oumas en oupas bederf

Kontak gerus vir Kevin vir alle ongewensde huis vriende wat julle besoek. Sy diens is fantasties en pest control service...
20/07/2023

Kontak gerus vir Kevin vir alle ongewensde huis vriende wat julle besoek. Sy diens is fantasties en pest control services kan help.

Namens goue oues wens ons oupa theuns baie geluk met sy verjaarsdag vandag. Mag die Here vir oupa altyd so oulik hou soo...
12/07/2023

Namens goue oues wens ons oupa theuns baie geluk met sy verjaarsdag vandag. Mag die Here vir oupa altyd so oulik hou soos oupa is. En oupa tonne seen.

Goue oues se agter tuin is altyd pragtig en gereed vir wanneer ons oumas en oupas wil kuier. En tot in die winter bly on...
11/07/2023

Goue oues se agter tuin is altyd pragtig en gereed vir wanneer ons oumas en oupas wil kuier. En tot in die winter bly ons tuin so pragtig soos altyd

Baie geluk aan Elizabeth wat ons employee of the month van Junie was. Jys n ster en baie dankie vir jou harde werk
04/07/2023

Baie geluk aan Elizabeth wat ons employee of the month van Junie was. Jys n ster en baie dankie vir jou harde werk

Goue oues. Die plek waar jy jou ouers in gemak in ons sorg kan plaas. Kontak ons gerus vir verdere inligting. 0184845107
29/06/2023

Goue oues. Die plek waar jy jou ouers in gemak in ons sorg kan plaas. Kontak ons gerus vir verdere inligting. 0184845107

Baie baie dankie aan Mari Naude wat vir ons n R1000 se krag geskenk het. Mag die Here jou seen
26/06/2023

Baie baie dankie aan Mari Naude wat vir ons n R1000 se krag geskenk het. Mag die Here jou seen

Ons Goue oues staff is altyd gereed om ons plek vir die mensies mooi skoon te maak. Silwer skoon vensters en deure. Dis ...
24/06/2023

Ons Goue oues staff is altyd gereed om ons plek vir die mensies mooi skoon te maak. Silwer skoon vensters en deure. Dis hoe dit gedoen word

23/06/2023

Goue oues is hier om na u ouer te kyk en om hulle te versorg met die beste van ons vermoe. Hulle beteken vir ons oneindig baie en vat ons elke dag aan met liefde en respek. Ons span werk 24/7 om seker te maak ons mensies is versorg en gemaklik. Liefde. Geduld en natuurlik geloof Hou ons staande. Mag elkeen wat n ouer reeds hier het ons ten volle vertrou en weet dat u ouer in die beste hande is. Die mensies hier is so pragtig en vol liefde dat elke persoon hier kan werk met n glimlag en so lekker saam ons mensies lag. Geseend is almal wat betrokke is by goue oues

Wat doen mens as die son skyn in die winter. Sit buite en Hou n Klein piekniek. Die oupas sit lekker in die son soos son...
22/06/2023

Wat doen mens as die son skyn in die winter. Sit buite en Hou n Klein piekniek. Die oupas sit lekker in die son soos sonbesies

Was dit nou n lekker vadersdag sondag gewees vir ons 3 spesiale oupas
21/06/2023

Was dit nou n lekker vadersdag sondag gewees vir ons 3 spesiale oupas

Address

Chestertonstr 75
Stilfontein
2551

Telephone

+27791901591

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goue Oues Tehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Goue Oues Tehuis:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram