SAVF Rodeonhof Home 010-884 NPO

SAVF Rodeonhof Home 010-884 NPO SAVF is an NGO in South Africa. SAVF Rodeonhof is an old age home that cares for the elderly in Swartruggens, North West South Africa.

Kom verf en kuier Saam!
04/04/2026

Kom verf en kuier Saam!

06/03/2026
Kom kuier, Kom sing Saam. Heerlike Kos, gebak en poedings! Kom loer ook in by Crafe' 1904, ons eie Thrift Store.
05/03/2026

Kom kuier, Kom sing Saam. Heerlike Kos, gebak en poedings! Kom loer ook in by Crafe' 1904, ons eie Thrift Store.

Lag is die beste medisyne! Kom maak herinneringe wat langer hou as enige prys! By Rodeonhof speel ons Nie net speletjies...
02/03/2026

Lag is die beste medisyne! Kom maak herinneringe wat langer hou as enige prys!

By Rodeonhof speel ons Nie net speletjies Nie, ons sing Saam -
ons Bou gemeenskap.

27/02/2026

Wenners van die Rodeonhof trekking: Hamper 1 : Tannie Ria McDonald
Hamper 2 : Tiena Gebardt
Hamper 3 : Ria Marais
Hamper 4 : Alna vd Walt

Dankie vir almal se ondersteuning. Dit word opreg waardeer.

Bring jou stem, bring jou glimlag! Ons gee Nie om hoe jy sing nie - ons gee om dat jy sing!
27/02/2026

Bring jou stem, bring jou glimlag!

Ons gee Nie om hoe jy sing nie - ons gee om dat jy sing!

Kermis! Saterdag 7 Maart 2026 9:00 - 13:00.  Kom speel speletjies saam met oumas en oupas! Want by Rodeonhof glo ons: jy...
25/02/2026

Kermis! Saterdag 7 Maart 2026 9:00 - 13:00. Kom speel speletjies saam met oumas en oupas!

Want by Rodeonhof glo ons: jy is nooit te oud om te speel nie!

Laaste kans om n lootjie te Koop! Trekking op Vrydag, 27st Februarie.
23/02/2026

Laaste kans om n lootjie te Koop! Trekking op Vrydag, 27st Februarie.

๐ŸŒป ๐’๐€๐•๐… ๐๐Ž๐‘๐“๐‡ ๐–๐„๐’๐“ | ๐๐ซ๐จ๐ฉ๐ž๐ซ๐ญ๐ข๐ž๐ฌ ๐๐จ๐ฐ ๐€๐ฏ๐š๐ข๐ฅ๐š๐›๐ฅ๐ž๐๐จ๐ซ๐ญ๐ก ๐–๐ž๐ฌ๐ญ ๐Ÿ๐š๐ฆ๐ข๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ ๐ŸŒผThe latest ๐’๐€๐•๐… rental properties in North West are now...
23/02/2026

๐ŸŒป ๐’๐€๐•๐… ๐๐Ž๐‘๐“๐‡ ๐–๐„๐’๐“ | ๐๐ซ๐จ๐ฉ๐ž๐ซ๐ญ๐ข๐ž๐ฌ ๐๐จ๐ฐ ๐€๐ฏ๐š๐ข๐ฅ๐š๐›๐ฅ๐ž

๐๐จ๐ซ๐ญ๐ก ๐–๐ž๐ฌ๐ญ ๐Ÿ๐š๐ฆ๐ข๐ฅ๐ข๐ž๐ฌ ๐ŸŒผ

The latest ๐’๐€๐•๐… rental properties in North West are now live and open for enquiries.

Whether you are planning ahead for retirement or assisting a loved one with housing, SAVF provides secure and
community focused accommodation options.

๐˜—๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ข๐˜ด๐˜ฆ ๐˜ด๐˜ฉ๐˜ข๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ช๐˜ด ๐˜ธ๐˜ช๐˜ต๐˜ฉ ๐˜ด๐˜ฐ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฉ๐˜ฐ ๐˜ฎ๐˜ข๐˜บ ๐˜ฃ๐˜ฆ ๐˜ญ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฌ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ.

๐Ÿ”— Explore and enquire here:
๐Ÿ‘‰ www.savf.co.za/rental-properties

Koop n lootjie en staan n kans om n geskenkpak ter waarde van R1 000 te wen!
18/02/2026

Koop n lootjie en staan n kans om n geskenkpak ter waarde van R1 000 te wen!

Splinternuut uit die Oudedoos is op weeksdae oop 09:00- 14:00.
14/02/2026

Splinternuut uit die Oudedoos is op weeksdae oop 09:00- 14:00.

Address

2 Lovegrove Street
Swartruggens
2835

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Rodeonhof Home 010-884 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to SAVF Rodeonhof Home 010-884 NPO:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram