Huis AA Tomlinson

Huis AA Tomlinson Tehuis vir bejaardes van alle rasgroepe, uit die middel tot lae inkomstegroep van die Swellendam en aanliggende gemeenskappe.

What a fantastic, colorful day!Resident & Staff concert14 October 2025
15/10/2025

What a fantastic, colorful day!
Resident & Staff concert
14 October 2025

15/10/2025

INWONERS en Personeel Konsert 14 Oktober 2025.

15/10/2025

INWONERS en Personeel Konsert. 14 Oktober 2025.

29/09/2025
Thornlands se Golfdag ten Bate van Huis AA TOMLINSON was n reuse sukses. Ons woorde is min, ons harte loop oor. Alle eer...
28/09/2025

Thornlands se Golfdag ten Bate van Huis AA TOMLINSON was n reuse sukses. Ons woorde is min, ons harte loop oor. Alle eer aan ons Almagtige Here. Baie dankie vir almal se getroue ondersteuning.

Die Thornlands gholfdag vind vandag plaas op ń pragtige Swellendam Golf Club.

Alle fondse wat vandag ingesamel word gaan aan Huis AA Tomlinson op Swellendam.

Dis ń vol baan endie gees loop hoog.

Baie dankie vir almal wat dit so goed ondersteun.

Wow, ons het n BAIE suksesvolle dag gehad. Feedem se OPWIP KOFFIE WINKEL was n reuse sukses.... Die mense sal vir lank n...
26/09/2025

Wow, ons het n BAIE suksesvolle dag gehad.

Feedem se OPWIP KOFFIE WINKEL was n reuse sukses....

Die mense sal vir lank nie uitgepraat raak oor hoe smul lekker alles was nie. Julle is champions.

Ons maak somer binnekort weer so.

OPWIP KOFFIE WINKEL. KOM KUIER SAAM.VANAF 10UUR TERWYL VOORRAAD HOU.
26/09/2025

OPWIP KOFFIE WINKEL. KOM KUIER SAAM.

VANAF 10UUR TERWYL VOORRAAD HOU.

Onthou môre oggend van 10uur, terwyl voorraad hou.
25/09/2025

Onthou môre oggend van 10uur, terwyl voorraad hou.

Vandag het ons inwoners Pick a Box gespeel, dankie aan al ons borge, ons het pret gehad.
25/09/2025

Vandag het ons inwoners Pick a Box gespeel, dankie aan al ons borge, ons het pret gehad.

Address

Van Oudtshoornweg 16
Swellendam
6740

Telephone

+27285141192

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis AA Tomlinson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis AA Tomlinson:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram