22/04/2026
🧑🏻⚕️Dr. Chris van Zyl is aan diens die naweek.
⏰Vrydag 08:00 tot 17:00.
⏰Saterdag 08:00 tot 12:00.
⏰Sondag 11:00 tot 12:00.
🚑Vir enige noodgevalle buite werksure gaan asb. na Mediclinic Thabazimbi se ongevalle eenheid.🏥