29/01/2026
Tree vinnig op en voorkom loopbaanbeëindigende beserings!
Voorkom dat klein beserings groot probleme word!
Om vandag geringe pyn te ignoreer, kan maande later op die kantlyn beteken. Weet jy wanneer om op te tree of dit uit te rus?
Hierdie 60 minute aanlyn kursus (R499 eenmalig) gee jou praktiese beseringsbestuursvaardighede wat elke sportouer nodig het.
Hier is wat jy sal leer:
⚽️Hoe om beserings te klassifiseer
🏀Hoe lank dit spiere, been en ligamentbeserings neem om te genees
🏈Die mediese span - wie konsulteer ek?
⚾️Hoe om my kind te help as ek die enigste "dokter" is
🎾Medisyne en sportbeserings...
🎱Wanneer om 'n kundige te konsulteer
Skryf nou in en hou jou kind aktief in sport.
www.bfstudio.co.za/beseringshantering