19/04/2026
Nuwe hoop vir Alzheimer’s lyers.
Dr. Ben Moodie, ʼn plastiese en rekonstruktiewe chirurg verbonde aan die Cintocare-hospitaal in Pretoria, het onlangs geskiedenis gemaak met ʼn eksperimentele operasie wat moontlik nuwe hoop vir pasiënte met demensie kan bied.