06/03/2026
Maak ‘n ooglopende verskil in jou diere se gesondheid met Swavet se oogpoeier!
Hierdie formulering beveg oog infeksies en verminder inflammasie in beeste, skape, varke en perde. Die poeier kan tot en met drie keer per dag toegedien word vir optimale resultate.
Maak ‘n draai by jou naaste koöperasie vir Swavet oogpoeier.