Chatterbox Drama Tots

Chatterbox Drama Tots Klasse vir 3 - 6-jariges. ๐ŸŒŸ๐ŸŽŠ

Pret-belaaide kreatiewe dramaklasse wat deur speel en verbeel die kleuter se opwindende ontdekkingsreis na 'n sterk persoonlikheid, emosionele intelligensie, sosiale vaardighede & effektiewe kommunikasie optimaal ondersteun.

๐ŸŒฑ ๐…๐€๐’๐ˆ๐‹๐ˆ๐“๐„๐„๐‘๐ƒ๐„๐‘ ๐†๐„๐’๐Ž๐„๐Š โ€“ ๐Š๐‘๐Ž๐Ž๐๐’๐“๐€๐ƒ ๐ŸŒฑ๐‚๐ก๐š๐ญ๐ญ๐ž๐ซ๐›๐จ๐ฑ ๐ƒ๐ซ๐š๐ฆ๐š๐ญ๐จ๐ญ๐ฌ โ€“ ๐ฉ๐จ๐ฐ๐ž๐ซ๐ž๐ ๐›๐ฒ ๐ƒ๐ซ๐š๐ฆ๐š๐๐ฅ๐š๐ฒโ„ขis op soek na โ€™n ๐ž๐ง๐ž๐ซ๐ ๐ข๐ž๐ค๐ž, ๐›๐ž๐ญ๐ซ๐จ๐ฎ๐›๐š๐ซ๐ž ๐Ÿ...
07/01/2026

๐ŸŒฑ ๐…๐€๐’๐ˆ๐‹๐ˆ๐“๐„๐„๐‘๐ƒ๐„๐‘ ๐†๐„๐’๐Ž๐„๐Š โ€“ ๐Š๐‘๐Ž๐Ž๐๐’๐“๐€๐ƒ ๐ŸŒฑ

๐‚๐ก๐š๐ญ๐ญ๐ž๐ซ๐›๐จ๐ฑ ๐ƒ๐ซ๐š๐ฆ๐š๐ญ๐จ๐ญ๐ฌ โ€“ ๐ฉ๐จ๐ฐ๐ž๐ซ๐ž๐ ๐›๐ฒ ๐ƒ๐ซ๐š๐ฆ๐š๐๐ฅ๐š๐ฒโ„ข
is op soek na โ€™n ๐ž๐ง๐ž๐ซ๐ ๐ข๐ž๐ค๐ž, ๐›๐ž๐ญ๐ซ๐จ๐ฎ๐›๐š๐ซ๐ž ๐Ÿ๐š๐ฌ๐ข๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ž๐ซ๐๐ž๐ซ om bestaande ๐ข๐ง-๐ฉ๐ž๐ซ๐ฌ๐จ๐จ๐ง ๐ค๐ฅ๐š๐ฌ๐ฌ๐ž by kleuterskole in ๐Š๐ซ๐จ๐จ๐ง๐ฌ๐ญ๐š๐ aan te bied.

Hierdie rol sal goed pas vir iemand wat:
โ€ข ๐Ž๐ฉ๐ ๐ž๐ฅ๐ž๐ข ๐ข๐ฌ ๐ข๐ง ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฌ, ๐ค๐ข๐ง๐๐ž๐ซ๐จ๐ง๐ญ๐ฐ๐ข๐ค๐ค๐ž๐ฅ๐ข๐ง๐ , ๐Ž๐“, ๐ฌ๐ข๐ž๐ฅ๐ค๐ฎ๐ง๐๐ž of โ€™n verwante veld
โ€ข ๐Žf ๐›๐ž๐ญ๐ž๐ค๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐ฏ๐จ๐ฅ๐ฅ๐ž ๐ฉ๐ซ๐š๐ค๐ญ๐ข๐ž๐ฌ๐ž ๐ž๐ซ๐ฏ๐š๐ซ๐ข๐ง๐  het met jong kinders (ouderdom 3โ€“6)
โ€ข Gemaklik is om ๐Ÿ๐ข๐ฌ๐ข๐ž๐ฌ ๐š๐ค๐ญ๐ข๐ž๐Ÿ te wees en met kinders te werk
โ€ข Betroubaar, konsekwent en professioneel optree

โœจ ๐๐ž๐ฅ๐š๐ง๐ ๐ซ๐ข๐ค ๐จ๐ฆ ๐ญ๐ž ๐ฐ๐ž๐ž๐ญ:
โ€ข Volledige lesmateriaal en ondersteuning word voorsien
โ€ข Geen eie beplanning of inhoudskepping nodig nie
โ€ข Deeltydse betrokkenheid gedurende skoolure
โ€ข Betaling geskied ๐ฉ๐ž๐ซ ๐ข๐ง๐ ๐ž๐ฌ๐ค๐ซ๐ž๐ฐ๐ž ๐ค๐ข๐ง๐ ๐ฉ๐ž๐ซ ๐ฆ๐š๐š๐ง๐

๐Ÿ“„ Sien die ๐š๐š๐ง๐ ๐ž๐ก๐ž๐ ๐ญ๐ž ๐š๐๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ง๐ฌ๐ข๐ž vir volledige besonderhede.

๐Ÿ‘‰ Indien jy iemand ken wat goed sal pas, ๐๐ž๐ž๐ฅ ๐๐ข๐ญ ๐š๐ฌ๐ฌ๐ž๐›๐ฅ๐ข๐ž๐Ÿ ๐ŸŒฟ

My hart is diep dankbaar vir skole wat die waarde van ons program en die verskil wat dit aan die kinders maak sien. ๐Ÿ˜ Di...
10/12/2025

My hart is diep dankbaar vir skole wat die waarde van ons program en die verskil wat dit aan die kinders maak sien. ๐Ÿ˜ Dit was 'n voorreg om julle leerders te kon bereik en beleef. Elke skool is besonders en het sy eie sprankel! Mag daar net voortgebou word aan elke liewe mensie se onmeetbare potensiaal. ๐Ÿค—๐ŸŽ‰ Brakanjan Kleuterskool The Growing Tree Learning Academy Trio Pre-primรชr Trio Primรชr

10/12/2025

A secure child is a powerful force.

Because security isnโ€™t just safety โ€”
itโ€™s the foundation for everything else theyโ€™ll grow into.

A child who feels anchored in themselves doesnโ€™t need to shrink to fit in.
They donโ€™t unravel at disapproval or get pulled off course by louder personalities.
They carry themselves with a quiet steadiness โ€”
a sense of worth that isnโ€™t earned through pleasing or perfection, but simply known.

That kind of inner stability doesnโ€™t appear by chance.
Itโ€™s shaped in homes where children are heard,
where mistakes arenโ€™t met with fear,
where boundaries are clear and predictable,
where repair is part of the rhythm,
and where love isnโ€™t something they perform for โ€”
itโ€™s something they can rely on.

From that place, something powerful unfolds in them.
They grow braver because theyโ€™re not afraid of being wrong.
They grow more compassionate because theyโ€™ve been treated with empathy.
They trust their voice because it has been welcomed, not dismissed.

And the impact of that rootedness extends far beyond their own life.

Children raised in security become adults who can hold their ground without aggression,
who notice manipulation before it hooks them,
who choose relationships that honour who they are,
who can lead without needing to dominate,
and can take responsibility without drowning in shame.

Their presence steadies rooms.
Their choices come from clarity, not fear.
Their boundaries are firm, but never cruel.
They donโ€™t disappear inside relationships,
and they donโ€™t abandon themselves to belong.

This is the quiet power of a child who grows up knowing their worth:
they walk away from what harms them,
move toward what aligns with them,
and navigate the world without losing themselves along the way.

Itโ€™s the kind of strength that ripples outward to everyone they meet โ€”
and leaves the world better than they found it. โค๏ธ

"Who they are matters more than what they do." โฌ‡๏ธ Presies ook die hart van Chatterbox.๐Ÿ‘Œ๐Ÿป โค๏ธ
03/11/2025

"Who they are matters more than what they do." โฌ‡๏ธ Presies ook die hart van Chatterbox.๐Ÿ‘Œ๐Ÿป โค๏ธ

The world will challenge them soon enough โ€” question their worth, their voice, their place.โ€จ
Home shouldnโ€™t do the same.

Home is where confidence is built quietly โ€”โ€จin the way we listen when they speak,โ€จin the way we notice effort as much as outcome,โ€จin the way we remind them that who they are matters more than what they do.

Because every word we say becomes the voice they carry inside. And that voice can either echo doubtโ€ฆ or remind them they belong.

Let home be the place that teaches them how to believe in themselves โ€” so the world never convinces them otherwise. โค๏ธ

Quote Credit: .motherhood โฃ๏ธ

Follow & .motherhood for more

Ek baie beรฏndruk met Toys and Beyond by wie ek Woensdag ons 2025 Drama Tots belonging bestel het en vandag reeds deur Th...
31/10/2025

Ek baie beรฏndruk met Toys and Beyond by wie ek Woensdag ons 2025 Drama Tots belonging bestel het en vandag reeds deur The Courier Guy CC ontvang het! ๐ŸŽ๐ŸŽ‰ Nou hoe moet ek dit 'n geheim hou tot ons laaste klassie toeโ‰๏ธ๐Ÿ™†๐Ÿผโ€โ™€๏ธ

Die maatjies se vordering sal in die laaste week gevier word met 'n bederfie wat noukeurig uitgesoek is om hulle in die vakansie tot verdere verbeelding, verbale kommunikasie en hoรซ hoogtes te inspireer. ๐Ÿธ Daar is die leidraad dan nou ook sommer! ๐Ÿ˜‰๐Ÿคซ๐Ÿฅฐ

Nes die naam Toys and Beyond sรช, bevat die belonging 'n 'open ended toy' - 'n Montessori konsep wat presies inlyn is met die doel van die Chatterbox Drama Tots program: holistiese kinderontwikkeling. Jou kind is 'n kosbare 'work-in-progress' ... Tog is elkeen se vordering tot op die punt, iets om te vier!

Elke klein mensie se vermaaklike bydrae tot ons klassies die jaar het tot mekaar se groot genot gelei. ๐Ÿ˜† Daar is gereeld gejil en gelag! Ons klasse is alles behalwe sag. ๐Ÿ˜… Tog het ons ook geleer luister en so ontdek dat elkeen iets spesiaal het: Net jy kan JY wees! ๐ŸŒŸ

Die datums vir elke skooltjie se afsluiting sal vroeg in die eerste week van November deurgegee word. Intussen geniet ons elke les wat ons nog saam het die jaar. Veral die maatjies wat grootskool toe gaan. ๐Ÿฅน Wat 'n voorreg om van julle al vir 3+ jaar te sien groei en groei ๐Ÿ’š Mag julle elkeen altyd jou unieke "TA-DA!", soos in ons liedjie, met jou saamdra as lewenshouding. ๐Ÿ’ƒ๐Ÿฝ๐Ÿ•บ๐Ÿฝ๐ŸŽ‰

Ons skud ons vere reg vir 'n nuwe jaarโฃ๏ธ Registreer solank hier ๐Ÿฅณ: https://ysit9fbd.forms.app/chatterboxenrollments2026H...
25/10/2025

Ons skud ons vere reg vir 'n nuwe jaarโฃ๏ธ Registreer solank hier ๐Ÿฅณ:
https://ysit9fbd.forms.app/chatterboxenrollments2026

Herregistrasies kry 50% afslag op die registrasiefooi! ๐Ÿฅฐ

Laas week die tyd het ons weer die voorreg gehad om uit te stal by 'n pragtige prettige opedag - die keer by Trio Pre-primรชr. Dankie aan almal wat kom gesels het en baie geluk aan ons wennertjies wat 'n gratis klas kan kom saam geniet! ๐Ÿค—๐ŸŽŠ

Indien julle dit gemis het, WhatsApp my gerus met enige vrae. ๐Ÿ“ฑ ๐Ÿ’š

13/10/2025

Childrenโ€™s rhythm skills are strongly linked to early language and reading development. Studies have found that preschoolers who can clap, tap, or move in time with a beat tend to perform better on early literacy measures, such as phonological awareness and word recognition. This is because rhythm and reading share underlying neural processes involving timing, prediction, and auditory processing.

Brain recordings show that children with stronger rhythm skills have more precise neural responses to speech sounds, allowing them to segment words into syllables and phonemes more effectively.

In 2024, researchers extended this understanding by using a rhythm-based training game with elementary students. After six weeks, the children who practiced rhythmic tasks showed measurable improvements in reading fluency compared to a control group.

Scientists think this happens because reading is inherently rhythmic: the brain must synchronize to the cadence of language, anticipate upcoming sounds, and map them to meaning. Engaging in rhythm games or musical play seems to train these timing mechanisms, giving children a cognitive boost that helps reading come more naturally.

13/10/2025

Kwartaal 3 was 'n fees! Kyk net โฌ‡๏ธ๐Ÿฅฐ๐ŸŽŠDie laaste kwartaal gaan ons soveel as moontlik kreatiewe pret hรช en elkeen beloon word vir hul unieke bydrae tot ons klassies en vordering die jaar. ๐ŸŒŸ

So lekker gewees om gister 'n opgewonde maatjie raak te loop wat dadelik wou weet wanneer ons weer begin. Die dag het aangebreek! Kwartaal 4, hier gaan ons. ๐Ÿฅณ๐Ÿ’–

"Emotional readiness" โค๏ธโ€ผ๏ธโฌ‡๏ธChatterbox se opbouende lessies dek die spektrum van emosies wat ons mag ervaar deurdat ons ...
01/10/2025

"Emotional readiness" โค๏ธโ€ผ๏ธโฌ‡๏ธ
Chatterbox se opbouende lessies dek die spektrum van emosies wat ons mag ervaar deurdat ons dit wat die karakters in ons stories beleef, self ook uitdruk en leer reguleer. So belangrik. โค๏ธโ€ผ๏ธโฌ‡๏ธ

05/09/2025

Sarah R. Moore, Dandelion Seeds Positive Parenting ๐Ÿ’œ

01/09/2025

Hoop almal het 'n wonderlike Lentedag gehad! Ons was vandag miere by morsige mense se lente-piekniek.๐Ÿœ๐Ÿงบ๐Ÿ˜‹๐ŸŽŠ Vra bietjie uit en jy sal die interessantste stories hoor. ๐Ÿ˜… Ons vier sommer ook elke Chatterbox-maatjie wat ons klassies so geniet en vir wie dit so goed doen. โฌ‡๏ธ๐Ÿ’๐Ÿ“ฑ๐Ÿ”Š๐Ÿ’•

Address

Kroonstad

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chatterbox Drama Tots posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Chatterbox Drama Tots:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram